Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muzuri

Kelder
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die keldereenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet met 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit lei na 'n stoep en 'n swembadarea met 'n asemrowende uitsig oor die Noorsekloof Natuurreservaat. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed, 'n en suite-badkamer en lei ook na die stoep en swembadarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R2500 per sleutel word vereis.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul dekodeerder en/of slimkaart vir DStv saambring.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geraas, harde musiek en raserige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal ingryp indien gaste nie by hierdie reëls hou nie.
Vir gaste onder die ouderdom van 21 jaar word die ouers of voogde se kontakbesonderhede vereis.
Die Jacuzzi is vir alle gaste toeganklik, maar slegs op versoek en dit sal slegs aan 1 groep op 'n slag toegeken word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eerste-verdieping-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 752
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het enkelbeddens. Die badkamers het elk óf 'n bad en stort óf net 'n stort. Die groot oopplan-kombuis het kookeiland, etenstafel en al die nodige toebehore wat 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas insluit. Die ruim oopplan-leefarea lei na 'n houtdek. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, swembad, braai-area, 'n leefarea en 'n eetarea in. Veilige parkeerplek vir 5 voertuie agter die veiligheidshek is beskikbaar. Sekuriteitskenmerke sluit 'n palissade-heining met 'n afstandbeheerde hek en 'n moderne alarmstelsel met 'n paniekknoppie en gewapende reaksie in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
2 xKinderbedjie
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R2500 per sleutel word vereis.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul dekodeerder en/of slimkaart vir DStv saambring.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geraas, harde musiek en raserige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal ingryp indien gaste nie by hierdie reëls hou nie.
Vir gaste onder die ouderdom van 21 jaar word die ouers of voogde se kontakbesonderhede vereis.
Die Jacuzzi is vir alle gaste toeganklik, maar slegs op versoek en dit sal slegs aan 1 groep op 'n slag toegeken word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondverdieping-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 752
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n area met 'n bababedjie met slaapplek vir 2 babas. Die badkamers het elk óf 'n stort-oor-bad óf net 'n stort. Die groot oopplan-kombuis het kookeiland, etenstafel en al die nodige toebehore wat 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas insluit. Die ruim oopplan-leefarea lei na 'n houtdek. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, swembad, braai-area, 'n leefarea en 'n eetarea in. Veilige parkeerplek vir 5 voertuie agter die veiligheidshek is beskikbaar. Sekuriteitskenmerke sluit 'n palissade-heining met 'n afstandbeheerde hek en 'n moderne alarmstelsel met 'n paniekknoppie en gewapende reaksie in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbedjie
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R2500 per sleutel word vereis.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul dekodeerder en/of slimkaart vir DStv saambring.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geraas, harde musiek en raserige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal ingryp indien gaste nie by hierdie reëls hou nie.
Vir gaste onder die ouderdom van 21 jaar word die ouers of voogde se kontakbesonderhede vereis.
Die Jacuzzi is vir alle gaste toeganklik, maar slegs op versoek en dit sal slegs aan 1 groep op 'n slag toegeken word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 752
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0c872530713723e269a9a67fbc27aa5bba32eddb184709e9324cd89c63fb53a6e1499bc30b00b914ebb61728033f8463c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 752 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Mopanie Crescent Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.03755551159 24.922643601894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem