Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muzuri

Grondvloer-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die grondvloer-eenheid het 4 slaapkamers met 4 badkamers en 'n ekstra gaste-toilet. Daar is slaapplek vir tot 16 gaste en 2 bababedjies is beskikbaar op versoek. Die eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het, terwyl die vierde kamer 2 stapelbeddens Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer. Indien nodig is daar 'n dubbelslaapbank of 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea en alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n balkon wat toegang bied tot 'n houtdek met pragtige uitsigte. Die eenheid het 'n ruim oopplan-kombuis met 'n eilandjie vir kosvoorbereiding, 'n etenstafel en aparte toebehore soos 'n stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Daar is 'n oopplan-leefarea wat na 'n houtdek lei. Die leerea is ingerig met 'n moderne kroeg met sitplek vir 3 gaste en 'n platskerm-TV met DStv-koppelpunt, slegs sekere kanale. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die houtdek het 'n ingeboude braai en 'n buite-wasbak met warm en koue water. Daar is 'n buite-sitarea met 'n etenstafel vir 12 gaste. Die dubbelmotorhuis is op dieselfde verdieping en werk met 'n afstandbeheer. Daar is ook 'n geplaveide area voor die motorhuis vir ekstra parkeerplek. Die huis is beveilig met 'n veiligheidspalissade, 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk en 'n mdoerne alarmstelsel met noodknoppies en gewapende reaksie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Ons vereis 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R1500 per sleutel wat afgehaal word.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, asook hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om die volledige DStv-pakket te kyk.
Geraas, harde musiek en luidrugtige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal intree indien wangedrag waargeneem word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kelder - Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die keldereenheid beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ekstra gastebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit lei na 'n veranda en 'n swembad met asemrowende uitsigte van die Noorsekloof natuurreservaat. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en een stapelbedstel, asook 'n en suite-badkamer en lei ook na die veranda en swembad. Let asb. op dat dit 'n rustige plek vir gesinne en vriende is. Ons laat nie musiek of lawaai toe nie. Stiltetyd is na 22:00.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Ons vereis 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R1500 per sleutel wat afgehaal word.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, asook hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om die volledige DStv-pakket te kyk.
Geraas, harde musiek en luidrugtige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal intree indien wangedrag waargeneem word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopaniesingel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwZDRhODcxLTI2MTgtNDE3Yy04YmRmLWEyNmY0MTA5NzE0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 348 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Mopanie Crescent Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.03755551159 24.922643601894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem