Neptune
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
MONICA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Alfreedo K - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was lieflik.
Neptune se terugvoer
Beste Alfreedo, baie dankie vir die mooi resensie wat julle vir ons gegee het.
Ons strewe daarna om elke gas te akkommodeer en om te verbeter waar ons kan.
Ons dra elke gas se belange op die hart.
Vriendelike groete
Frans & Monica
Floris B - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gewees, soos altyd te kort.
Neptune se terugvoer
Baie dankie Floris, ons waardeer die mooi resensie van julle!
Ons strewe daarna om almal te akkommodeer en te verbeter waar ons kan. Ons dra elke gas se belange op die hart!
Vriendelike groete,
Frans & Monica
Zenobia B - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable experience.
Neptune se terugvoer
Thank you so much, Zenobia.
We appreciate your feedback and would love to see you again.
Frans & Monica
Heylen H - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Neptune se terugvoer
Baie dankie Heylen, dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom