Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Off Beat Bush Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Baie lekker en presies waarvan ons albei hou. Ons albei hou van die outentieke boservaring en ek dink dit is wat die plek bied, bos maar in 'n mate nogsteeds effens gemak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dj S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Awesome. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitstaande. Pragtige fasiliteit. Besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Aangename, veilige en skoon verblyf, weg van die geraas van die stad. Off Beat Safaris is 'n heerlike wegbreek nie ver buite Hoedspruit nie. Cabins is klein, maar skoon en goed gediens. Die gemeenskaplike kombuis is ten volle toegerus. Die leefarea en ontspanningsarea is skoon en netjies. Warm water word voorsien volgens jou keuse soggens of saans of beide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2019

Gerieflike verblyf in die bos. Ons het geniet om Millie te ontmoet en in haar lieflike kamp te, net te kort. Ons wil graag vir 'n paar dae langer terugkeer om in die koshuis van die heuningboer te dwaal en net na Afrika te luister wat praat in die oproepe van sy voëls en die hiëna en miskien om die luiperd te ontmoet. Jammer vir die trein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Ons ontvangs was uit die boeke. Ek sal die lodge aanbeveel. As jy 'n rustic plek soek om te gaan ontspan, kan jy gerus soontoe gaan. Alles was netjies en die diens baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris B
Kort verblyf
4.6
Sep 2018

Die rustigheid en netheid van die lodge het my beïndruk. Wat wel pla is die erge sinkplaatpad die laaste 8 km na die lodge. Dan is die lodge langs die Phalaborwa-spoorlyn geleë wat in die nag effens hinderlik is wanneer treine verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George M
Kort verblyf
4.6
Aug 2018

Basies maar mooi! Groot plek, pragtige natuurskoon! Sou graag meer beligting rondom die chalets aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rusty J
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2018

Baie netjiese, gerieflike, koste-effektiewe, goed geleë blyplek. Behalwe vir die trein wat drie maal die nag langs die kamp verby geraas het (slaap was baie moeilik daaroor vir my), was die matrasse baie gerieflik en alles goed ingerig. Die plek is werklik "off beat" en haardroërs en selfoonlaaiers langs die beddens was nie moontlik nie, maar die sonkrag en ander was wel elders beskikbaar. Ek sal die plek baie beslis aanbeveel, veral wanneer selfoon-kommunikasie nie belangrik is nie aangesien opvangs nie juis bestaan nie. Lieflike, rustige, tipiese bosveld-blyplek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Drienie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2018

Dit is nie wat ons verwag het nie. Die kamers is so oop deur die deur, vloer en die oop badkamer sonder 'n deur. Nee, jy staan in die wind en jy stort in koue water want teen die tyd wanneer daar vuurgemaak word het jy maar vroeg uitgery om iewers te gaan eet en maar rondgery. Ons het albei neuse wat loop want nie die kamer of badkamer is sonder openinge nie. Die bedjies wat ons gekry het om op te slaap was rerig nie wel nie. Die eerste aand het ons redelik geslaap maar die volgende aand toe lê ons wakker in die nag en luister na musiek op ons fone want jou rug is so seer van die beddens. Kan nie dink as jy die kamer vir 2 volwassenes bespreek gee hulle vir jou 2 enkelbedjies om op te slaap. Dit was rerig nie cool nie. My man se rug is so seer van die bed hy het gesukkel om regtig op te kom uit die bed en jy lê die meeste van die nag wakker en gesels en luister musiek omdat jy baie ongemaklik geslaap het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Millie
Off Beat Bush Lodge
Goeiedag, Ek is so jammer julle het nie die bos ervaring geniet nie. Groete Millie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Millie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Beat-wildsplaas, Brussels-afrit 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cea8d46088bd7d135dd2f700c751351c9d6349d6b4bbbcf2065357a3fe99109249acb938b15ef9b21b57639b5b4b652592f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off Beat Game Farm Brussels Ext 4 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -24.24768355712 30.991321206093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang