Hoedspruit Akkommodasie by Off Beat Bush Lodge | LekkeSlaap
+42

Off Beat Bush Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Off Beat Bush Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Riana P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, veilige en skoon verblyf, weg van die geraas van die stad.

Off Beat Safaris is 'n heerlike wegbreek nie ver buite Hoedspruit nie. Cabins is klein, maar skoon en goed gediens. Die gemeenskaplike kombuis is ten volle toegerus. Die leefarea en ontspanningsarea is skoon en netjies. Warm water word voorsien volgens jou keuse soggens of saans of beide.

Dj S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj S
Gesin met klein kinders

Awesome.

See stars.

Hendrik V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in die bos.

Ons het geniet om Millie te ontmoet en in haar lieflike kamp te, net te kort. Ons wil graag vir 'n paar dae langer terugkeer om in die koshuis van die heuningboer te dwaal en net na Afrika te luister wat praat in die oproepe van sy voëls en die hiëna en miskien om die luiperd te ontmoet. Jammer vir die trein.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A comfortable stay in the bush.

We enjoyed meeting Millie and staying in her lovely camp, just all too briefly. We would wish to return for a few days longer to wander into the honey badger's abode and to just listen to Africa talking in the calls of its birds and the hyena and maybe to meet the leopard. Pity about the train.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons ontvangs was uit die boeke.

Ek sal die lodge aanbeveel. As jy 'n rustic plek soek om te gaan ontspan, kan jy gerus soontoe gaan. Alles was netjies en die diens baie goed.

Pierre V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande.

Pragtige fasiliteit. Besonders.

Chris B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Enkelreisiger

Die rustigheid en netheid van die lodge het my beïndruk.

Wat wel pla is die erge sinkplaatpad die laaste 8 km na die lodge. Dan is die lodge langs die Phalaborwa-spoorlyn geleë wat in die nag effens hinderlik is wanneer treine verbygaan.

George M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Basies maar mooi!

Groot plek, pragtige natuurskoon! Sou graag meer beligting rondom die chalets aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Basic but beautiful!

Great spot, beautiful scenery! Would recommend more lighting around the chalets though.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rusty J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rusty J
Saam met vriende

Baie netjiese, gerieflike, koste-effektiewe, goed geleë blyplek.

Behalwe vir die trein wat drie maal die nag langs die kamp verby geraas het (slaap was baie moeilik daaroor vir my), was die matrasse baie gerieflik en alles goed ingerig. Die plek is werklik "off beat" en haardroërs en selfoonlaaiers langs die beddens was nie moontlik nie, maar die sonkrag en ander was wel elders beskikbaar. Ek sal die plek baie beslis aanbeveel, veral wanneer selfoon-kommunikasie nie belangrik is nie aangesien opvangs nie juis bestaan nie. Lieflike, rustige, tipiese bosveld-blyplek!

Drienie H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Drienie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie wat ons verwag het nie.

Die kamers is so oop deur die deur, vloer en die oop badkamer sonder 'n deur. Nee, jy staan in die wind en jy stort in koue water want teen die tyd wanneer daar vuurgemaak word het jy maar vroeg uitgery om iewers te gaan eet en maar rondgery. Ons het albei neuse wat loop want nie die kamer of badkamer is sonder openinge nie. Die bedjies wat ons gekry het om op te slaap was rerig nie wel nie. Die eerste aand het ons redelik geslaap maar die volgende aand toe lê ons wakker in die nag en luister na musiek op ons fone want jou rug is so seer van die beddens. Kan nie dink as jy die kamer vir 2 volwassenes bespreek gee hulle vir jou 2 enkelbedjies om op te slaap. Dit was rerig nie cool nie. My man se rug is so seer van die bed hy het gesukkel om regtig op te kom uit die bed en jy lê die meeste van die nag wakker en gesels en luister musiek omdat jy baie ongemaklik geslaap het.

Off Beat Bush Lodge's terugvoer

Goeiedag,

Ek is so jammer julle het nie die bos ervaring geniet nie.

Groete Millie

Off Beat Bush Lodge
Wilna R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Letterlik afskakel in die natuur.

Baie oulike verblyf plekkie in die bos. Geen selfoonopvangs, Rustige atmosfeer, donkie vir warmwater, buitelug stort en toilet. As jy nou totaal en al wil afskakel is hierdie die ideale omgewing.

Charles Z - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles Z
Gesin met klein kinders

Ongekunsteld en baie gerieflik.

Dit was baie aangenaam om terug te keer na die bosveld en 'n basiese manier van leef.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Rustic and very comfortable.

Was very pleasant stay to get back to the basic and into the bush.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ilze C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze C
Saam met vriende

Heerlik.

Heerlike kuiertyd saam my gesin, lekker in die bos, baie stil en goed uitgerus. Sou die stort bietjie warmer verkies het! Lekker gekuier om die vuur, alles baie skoon en goeie diens. Dalk 'n groter bord by die ingang om te sê dit is die lodge ook? Ons het verby gery, maar ek moet bysê dat dit baie hard gereën het! Definitief aan te beveel as jy hou van die bos en jy wil tyd saam jou gesin spandeer!

Carin B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Ongelooflik geseënd.

Hierdie was 'n hoogte punt van ons vakansie. Ons was alleen in die kamp en ons het elke oomblik geniet. Die liefde wat die mense en verblyfgeriewe toon teenoor die natuur is ongelooflik om te beleef. As jy 'n bos mens is, is hierdie 'n moet!

Lucinda S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda S
Gesin met klein kinders

Nuwe ervaring en sal beslis terug gaan.

Lekker, stil lewe en rustig.

Erika F - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and relaxing stay, we were very well looked after.

We stayed for three nights during the week and had the whole camp to ourselves which was very nice. The only problems we experienced was with the shower - the water was too hot on one day and too cold on the other two days.

Annali S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annali S
Saam met vriende

'n Wonderlike bos-ervaring op sy natuurlikste! 'n Oop badkamer onder die sterre!

Indien jy daarvan hou om in die bos te wees sonder die 'trappings' van mure en heinings, is hierdie plek vir jou. Ons het dit geweldig geniet!

Willem L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Van ons aankoms tot ons vertrek het ek tred met tyd verloor. Voorwaar 'n unieke plek om jou batterye te laai en sielerus te kry.

Corne V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Heerlik!

Dis heerlik in die bos.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Beat-wildsplaas, Brussels-afrit 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMjY4ZWFjLWU4OTItNDYwZC05NTU5LTU0NjcyNGI5OWUxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Off Beat Game Farm Brussels Ext 4 1380 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -24.24768355712 30.991321206093
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za