Our Nest
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Our Nest is 'n lieflike gastehuis in Kleinmond, net 'n kort entjie se ry vanaf die strand en strandmeer. Kleinmond is 'n klein kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap.
Verblyf word in 3 opgeknapte dubbelslaapkamers gebied wat elk sy eie badkamer en ingang het. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas is, en dit is naby geriewe en restaurante geleë.
Die area spog met pragtige stap- en fietsroetes, gholfbane, visvangplekke, sportaktiwiteite en 'n natuurreservaat met asemrowende natuurskoon. Die nabygeleë Bettysbaai spog ook met 'n botaniese tuin en 'n strand vol pikkewyne om te bewonder.
Kleinmond is sowat 90 km oos van Kaapstad, tussen Bettysbaai en Hermanus geleë. Van Junie tot November kan Suidelike noorkappers vanaf die kuslyn gesien word.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Our Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 45, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18