Kleinmond Akkommodasie by Our Nest | LekkeSlaap
+17

Our Nest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 9th Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kleinmond en die omliggende omgewing bied heelwat om te doen, ongeag die seisoen. Selfs as jy sit en bibber sal Our Nest jou dag opkikker! Ons het 3 dubbelkamers wat onlangs opgeknap is en elke kamer beskik oor 'n badkamer en 'n ingang. Koffie- en teemaakgeriewe, asook yskas is beskikbaar. Dit is naby geriewe en 'n hele paar eetplekke.

Pragtige stap- en fietsryroetes, gholfbane en ander sportaktiwiteite (soos visvang), natuurreservaat, wonderskone natuurtonele, botaniese tuine in die nabygeleë Bettiesbaai en 'n hele strand vol pikkewyne wat 'n mens kan dophou.

Gaan op 'n uitstappie na Hermanus, Onrus of een van die baie ander plekkies wat die moeite werd is om te besoek.

Our Nest is 'n lieflike gastehuis in Kleinmond, net 'n kort entjie se ry van die strand en die strandmeer af. Kleinmond is 'n kusdorpie in die Overbergstreek.

Kleinmond is sowat 90 km oos van Kaapstad, tussen Bettiesbaai en Hermanus. Van Junie tot November baljaar die noorkapperwalvisse aan ons kuslyn.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Our Nest
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 45 9th Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Our Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 9th Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMmMwZTAzLTA4NGUtNGJlYS1iZWNlLTRjZDM3N2UwZjVhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 45 9th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.338425845918 19.028168711639
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za