Rus 'n Bietjie
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rus 'n Bietjie is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n klein dorpie in die Klein Karoo. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf in die Karoo.
Verblyf beskik oor 3 eenhede wat elk 'n privaat ingang het en geskik is vir 2 gaste of 'n gesin van 4. Die oopplan-eenhede het gemaklike banke en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit in 'n plafonwaaier, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die eenhede het basiese selfsorggeriewe wat 'n kroegyskassie, oondjie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond insluit.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en boma wat ideaal vir braai en 'n kampvuur is.
Daar is veilige parkeerplek voor elke eenheid.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap