Rus 'n Bietjie
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n plafonwaaier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Braaipakkies en sekere bykosse is op versoek en per bestelling beskikbaar.
'n Geskenkbewys vir ontbyt by 'n nabye restaurant kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 'n gesin van 4 en het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n plafonwaaier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Braaipakkies en sekere bykosse is op versoek en per bestelling beskikbaar.
'n Geskenkbewys vir ontbyt by 'n nabye restaurant kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied meer privaatheid as die ander 2 eenhede en sluit basiese selfsorggeriewe in. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan privaat braaigeriewe versoek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Braaipakkies en sekere bykosse is op versoek en per bestelling beskikbaar.
'n Geskenkbewys vir ontbyt by 'n nabye restaurant kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaufortstraat 73, Loxton, 6985, Noord-Kaap