Shelley's Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nita M - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Dieter L - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker stil area en ons het veilig gevoel.
Jd O - Mei 2024
Algehele gradering
Slept well.
Nthabiseng M - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful stay, clean and quiet.
Lizanne M - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Shelley's Guest House se terugvoer
Dankie, Lizanne.
Tinus W - Apr 2024
Algehele gradering
Bekostigbare gerief in stylvolle verblyf.
Anelia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon, veilige plek naby aan alles.
Bernice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Makoena Q - Mrt 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Teresa A - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige moderne akkommodasie.
Rochelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Magda D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Elaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Petro K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gebly.
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, Netflix, WiFi, heerlik geslaap.
Andrew D - Jan 2024
Algehele gradering
Met all our requirements & expectations.
Shelley's Guest House se terugvoer
Thank you for your kind words, Andrew.
Megan T - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Shelley's Guest House se terugvoer
Dankie, Megan.
Brenda D - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerJonanda O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Shelley's Guest House se terugvoer
Baie dankie Jonanda.
Abigail H - Des 2023
Algehele gradering
Perfect. Excellent.
Shelley's Guest House se terugvoer
Baie dankie Werner.
Erik O - Des 2023
Algehele gradering
Goeie akkomodasie.
Shelley's Guest House se terugvoer
Baie dankie Erik.
Liza S - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Wourien A - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Schalk G - Okt 2023
Algehele gradering
It was a one-night late arrival stay over.
Nika M - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Ankie B - Okt 2023
Algehele gradering
Verseker ons gunsteling in Bethlehem.
Linda S - Sep 2023
Algehele gradering
In Bethlehem for business.
Shelley's Guest House se terugvoer
Dankie!
Was Lekker om julle hier te he!
Lona M - Sep 2023
Algehele gradering
Oorslaap vir my kind se sport.
Elsabè S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Carola V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Andrie Z - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, vriendelik.
Caroline K - Aug 2023
Algehele gradering
Great stay for overnight.
Carin L - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê.
Shelley's Guest House se terugvoer
Dankie Carin.
Cynthia M - Aug 2023
Algehele gradering
The room is clean.
Adele C - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en als wat nodig is.
Annalize V - Jul 2023
Algehele gradering
2 aande oorgeslaap.
Bosisiwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice.
Larry S - Jun 2023
Algehele gradering
Eienaar het ons vriendelik ontvang en kamer was mooi ingerig vir loadshedding.
Santie O - Jun 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n vinnige oorslaap. Verwarmertjie in winter kan help!
Stoffel F - Jun 2023
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik, die kamer skoon en netjies met veilige parkering. Gewis goeie waarde vir geld.
Willem L - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Sean R - Jun 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Michelle T - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en funksioneel.
Wilani M - Mei 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld! Puik diens, netjies!
Belinda B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, warm water en heerlike koffie het ons sommer gou-gou tuis gevoel.
Elsabe V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Meisie P - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige area en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.
Shelley's Guest House se terugvoer
Baie dankie Meisie, vir jou mooi terugvoer.
Jana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklike, veilige verblyf.
Lizel-mari S - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf. Beslis waarde vir geld.
Anita O - Feb 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Bongani M - Jan 2023
Algehele gradering
Inviting and warm.
Jurgen H - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag op pad na Durban toe.
Natasha S - Des 2022
Algehele gradering
Oornag te Shelley's Guest House.
Michelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Graham N - Nov 2022
Algehele gradering
Quiet and secure with comfortable accommodation.
Danielle G - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Marietjie G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat jy nodig het.
Lourika S - Aug 2022
Algehele gradering
Die plekkie is pragtig en ons het alles gekry waarvoor ons gehoop het.
Boitumelo M - Aug 2022
Algehele gradering
Host was friendly. Rooms were very clean.
Janine V - Aug 2022
Algehele gradering
My stay was everything I needed. I appreciated them waiting up for my late arrival after I got away from the office later than expected. I will definitely make use of them again.
Louis C - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik stil, rustig en veilig.
Lees meerBarbara R - Jul 2022
Algehele gradering
We needed an overnight stop in Bethlehem en route home after a Namibian trip.
Magda V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Marinda J - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed geleë.
Ancois H - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n oornag.
Pip T - Mei 2022
Algehele gradering
Very adequate overnight stop. Charming hostess.
Elizma S - Mei 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Lees meerChrisna V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Rudy V - Apr 2022
Algehele gradering
Ontvangs uitstekend en uiters vriendelik deur Shelley.
Wiltrud F - Apr 2022
Algehele gradering
Dis 'n netjiese plek en ons het lekker warm geslaap op 'n baie koue aand. Daar was loadshedding, maar die ligte het aangebly. Ons kon net nie enige iets wat van 'n muurprop af gewerk het gebruik nie.
Lizelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike ervaring.
Riza L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed en rustig.
Valerie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en netjiese plekkie.
Paola C - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gewees.
Natasha S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gesin met 2 tieners.
Geraldine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelike ontvangs.
Hb T - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf wat alles bied vir 'n kort vakansie/wegbreek-naweek, teen 'n billike prys.
Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en netjies.
Johannes M - Feb 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer en badkamer was fantasties. Alles wat mens nodig het en dis baie netjies en skoon.
Jacobus D - Feb 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë, still, ruim, lekker gebly.
Lize K - Des 2021
Algehele gradering
Familiebesoek.
Talita V - Nov 2021
Algehele gradering
Alles goed.
Soenel N - Nov 2021
Algehele gradering
Unieke verblyfervaring.
Mooketsi S - Nov 2021
Algehele gradering
Shelly is such a hospitable person and a great host.
Aneesah S - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Albrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Vir oorslaapdoeleindes is dit perfek.
Gilmour G - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het regtig lekker geslaap! Ons aktiwiteite was daagliks uit en dan het ons net heerlik tuisgegaan en gerus.
Sesing R - Sep 2021
Algehele gradering
It was great.
Russell W - Sep 2021
Algehele gradering
Served our purpose - just needed a bed for the night.
Petro P - Jul 2021
Algehele gradering
'n Familie-besoek
Yolande W - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het net daar oornag oppad Wildtuin toe, sal definitief weer daar oornag, baie goeie waarde vir geld.
Adele V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf met die ekstra bederfies wat dit ekstra lekker en spesiaal maak.
Reina-mari B - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.
Corne B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goed gerus. Matrasse op bedding moet net na gekyk word.
Francis P - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker.
Marina P - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik gelee verblyf,Shelley en haar familie het uit hulle pad gegaan om na ons om te sien.
Ilandre S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker & veilig!
Marina K - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, netjiese verblyf. Waarde vir geld!
Maretha H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jané K - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful unit with a hostess that pays attention to detail.
Lees meerRika D - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat