LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shelley's Guest House | LekkeSlaap
+11

Shelley's Guest House

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Shelley's Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gilmour G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilmour G

Ons het regtig lekker geslaap! Ons aktiwiteite was daagliks uit en dan het ons net heerlik tuisgegaan en gerus.

Die eienaars/gashere van Shelley's Guest House is verskriklik vriendelik en behulpsaam en ons het met die aanvangs van ons koms verskriklik welkom gevoel. Shelley self het haar eerste aan ons voorgestel voordat ons die bestemming bereik het. Baie dankie Shelley's Guest House!

Sesing R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sesing R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

Keep up the good work.

Russell W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Served our purpose - just needed a bed for the night.

A shower and a place to sit down would have been nice.

Petro P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P
Gesin met klein kinders

'n Familie-besoek

Baie lekker oorgeslaap. Kleinkind het van die TV-programme gehou. Dalk paar matte om die koue te demp in die winter. Dankie vir die vriendelikheid.

Yolande W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W
Gesin met klein kinders

Ons het net daar oornag oppad Wildtuin toe, sal definitief weer daar oornag, baie goeie waarde vir geld.

Shelley en haar man is baie vriendelike gashere. Die plekkies is baie mooi in gerieflik ingerig, hul is hoogs aan te beveel.

Adele V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

Heerlike oornagverblyf met die ekstra bederfies wat dit ekstra lekker en spesiaal maak.

Baie dankie Shelley vir heerlike oornaggeriewe by jou. Ons het heerlik en warm geslaap met warm kombers, en ekstra bederfies in die kamer en badkamer maak julle plek tops en sal ons dit definitief aanbeveel.

Reina-mari B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reina-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.

Vriendelik ontvang. Alles netjies en skoon. Bethlehem was koud maar ons het warm geslaap. Het ook vir ons die beste paaie verduidelik tot by ons eindbestemming. Sal weer daar slaap. Baie dankie!

Corné B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed gerus. Matrasse op bedding moet net na gekyk word.

Sien sterre.

Francis P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis P

Lekker.

Was naby aan als waar ons wou wees.

Marina P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik gelee verblyf,Shelley en haar familie het uit hulle pad gegaan om na ons om te sien.

Goed toegeruste verblyf,skoon en netjies

Ilandré P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandré P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker & veilig!

Ek sal enige tyd weer terug gaan :) Shelly is baie vriendelike en huisie is in gerig vir enige iets & iemand! Onderdak parkering gehad & daar was Netflix.. Plus punt! Sal gerus aanbeveel :)

Marina K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou, netjiese verblyf. Waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik deur Shelley ontvang. Die kamer is gerieflik ingerig met TV, tee-en koffiemaakgeriewe en skoon badkamer - selfs gratis WiFi. Baie dankie, ons sal beslis weer daar oorbly!

Jané K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit with a hostess that pays attention to detail.

Shelly is very friendly and accommodating. I was pleasantly surprised by the fact that we had a big bottle of coffee and sugar in the room, apart from the usual 2-3 sachets, and Shelly also made sure there was milk in the fridge for us (enough for multiple cups of coffee). We were also able to make use of the free WiFi that is provided and the room was decorated beautifully. The bathroom also had air freshener, hand soap, hand lotion, shampoo and shower gel in the bathroom. Which is also something we have never experienced before. It is clear to see that Shelly makes a lot of effort and pays attention to the little things that are sometimes forgotten.

Maretha H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Rustige omgewing. Mooi plekkie. Vriendelike personeel.

Rika D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik.

Waarde vir geld, skoon, gemaklik.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!