Six Whale Rock Gardens
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Rock Gardens Eenheid 6, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n kompleks in Plettenbergbaai.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ondervloerverhitting en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is graniettoonbanke en 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n slim-TV met DStv Now en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en verder af na die privaat tuin.
Die eenheid het 'n motorafdak vir 1 voertuig en daar is ekstra besoekersparkeerplek.
Gratis WiFi is ingesluit.
Die landgoed word met 24 uur-sekuriteit beveilig en daar is 'n gedeelde swembad. Die kompleks is naby die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Six Whale Rock Gardens sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Whale Rock Gardens Eenheid 6, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
- Gaste dink Six Whale Rock Gardens het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Rock Gardens Eenheid 6, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6060, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom