Six Whale Rock Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 12 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en die kompleks het die ideale ligging naby verskeie geriewe.

Dit is stylvol versier en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is gratis WiFi. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank wat in 'n dubbelbed omskep word in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus en het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Buiten die slaapbank in die sitkamer is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die stoep met tuinmeubels. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Six Whale Rock Gardens het die ideale ligging 5 tot 10 minute se ry van Whale Rock-strand, Plettenbergbaai se buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing af.

Slaapplek

'n Bespreking by Six Whale Rock Gardens sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Six Whale Rock Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R585 R497 per nag (vir 4 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 12 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false