Sleep in Gordons Bay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Cardi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Nicole G - Feb 2024
Algehele gradering
Het die baie geniet.
Linda B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike moerkoffie deur die gasheer self gerooster.
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Ten spyte van die min ruimte het ons wel lekker geslaap.
Tossie M - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaar het ons eers die volgende dag verwag.
Colen H - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n leka rustige verblyf en die eienaar was baie behulpsaam.
Lizelle J - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing en alles mooi skoon en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shanghai-weg 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom