Stroois
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer.
Verblyf word aan 4 gaste gebied in eenhede wat volledig ingerig is. Dit is en suite-slaapkamers op die eerste verdieping onder Kaapse grasdakkappe en daar is ’n slaapplek vir 2 in ’n kamer met ’n rietskerm op ’n dubbelstapelbed met ’n aparte toilet en wasbak op die tweede verdieping. Die tweede slaaparea is geskik vir kinders/tieners.
Eetgerei, breekware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, wat ’n TV, sekere DStv-kanale, ’n mikrogolfoond, yskas en vrieskas, vierplaatstoof met ’n oond het, en ’n binne- en buitebraai.
Stilbaai vorm deel van die beroemde Tuinroete. Dit is aan die oewer van die Goukou waar dit by die Indiese Oseaan uitmond aan die Suid-Kaap se kus. Die dorpie kan per teerpad bereik word en is 26 km vanaf die N2-afdraai tussen Mosselbaai en Riversdal.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Woutrine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Stroois het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap