Stroois

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer.

Verblyf word aan 4 gaste gebied in eenhede wat volledig ingerig is. Dit is en suite-slaapkamers onder Kaapse grasdakkappe en daar is ’n slaapplek vir 2 in ’n kamer met ’n rietskerm op ’n dubbelstapelbed met ’n aparte toilet en wasbak.

Eetgerei, breekware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, wat ’n TV, DStv, ’n mikrogolfoond, yskas en vrieskas, tweeplaatstoof met ’n oond het, en ’n binne- en buitebraai.

Stilbaai vorm deel van die beroemde Tuinroete. Dit is aan die oewer van die Goukou waar dit by die Indiese Oseaan uitmond aan die Suid-Kaap se kus. Die dorpie kan per teerpad bereik word en is 26 km vanaf die N2-afdraai tussen Mosselbaai en Riversdal.

Slaapplek

'n Bespreking by Stroois sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stroois gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 260 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]