Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suites on 74

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sandra F
1 nag
5.0
Jul 2024

Lovely accommodation at a good price. Absolutely lovely place, very close to Mediclinic and a very reasonable price. The staff were very friendly and helpful. We'll definitely book here next time we're in Worcester.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gisela
Suites on 74
Thank you for your lovely review! We're pleased you had a good stay. We look forward to seeing you again one day!

Michael S
1 nag
5.0
Jan 2024

Went beyond the call of duty - under very unusual circumstances. Everything perfect - even did shopping and assisted with other arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tazneem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. Ek het baie lekker gebly. Alles was gerieflik en kliëntediens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marvin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Brilliant. Excellent place and the stay was very nice even if it was only for one night. Will definitely book again for next year's event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Ek en my 4-jarige seuntjie het heerlik gebly in die Lemon Tree-suite. Ek en my 4-jarige seuntjie is baie vriendelik ontvang deur ons gasheer, en het dadelik welkom gevoel by die pragtige suite. Ons het ons verblyf baie geniet en die suite is volledig toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Die verblyf is verskriklik netjies en skoon, en het selfs ons suite daagliks skoongemaak. Dit was rustig en veilig, en dit is baie sentraal geleë om maklik en vinnig by die mall en hospitaal uit te kom waar ons my man daagliks gaan besoek het tydens sy hospitaalopname.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Very pleasant and welcoming. It was short but very nice. The owner is a pleasure to deal with. Thanks Giselda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Lovely accommodation and will definitely use them in future again. Very accommodating and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker, vriendelike mense. Baie lekker gebly, ligging is goed en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquline L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese wegbreeknaweek. Sal definitief weer gaan. Was uit en uit waarde vir geld en rustigheid wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Onverwagse verrassing. Ons was 'n groepie vriende wat aan 'n sportbyeenkoms buite Worcester deelgeneem het en het Suites on 74 geïdentifiseer as 'n moontlike blyplek. Suites on 74 is geboek en alles het seepglad verloop danksy die hulp van Sune van die webblad. Met aankoms het ons die gasvrou ontmoet en sy was by uitstek baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons reggemaak vir kleinerige eenhede, maar groot was die verrassing toe ons die eenhede oopsluit. Dit was skoon, ruim, toegerus met alles wat jy sou nodig he en self 'n braai by sommige eenhede. Ons kon ons voertuie binne parkeer en die sekuriteit van die perseel het ons gemoedsrus gegee. As 'n bonus was al die eenhede op noodbattery wat instaan sou daar kragonderbrekings wees. Ons was rerig baie beïndruk en sal Suites on 74 verseker weer in die toekoms gebruik, asook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromstraat 74, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gn8yR9hUhtihO7aiU4Te4lpuBEVMe6NdxjpMuUmtpbgC5wX7r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 74 Stockenstrom Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.645720479279 19.448635906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang