Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suites on 74

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Suites on 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natasha D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Besigheidsreis

Lovely accommodation and will definitely use them in future again.

Very accommodating and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Enkelreisiger

Went beyond the call of duty - under very unusual circumstances.

Everything perfect - even did shopping and assisted with other arrangements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker verblyf. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tazneem B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tazneem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ek het baie lekker gebly. Alles was gerieflik en kliëntediens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, vriendelike mense.

Baie lekker gebly, ligging is goed en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquline L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreeknaweek.

Sal definitief weer gaan. Was uit en uit waarde vir geld en rustigheid wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met vriende

Onverwagse verrassing.

Ons was 'n groepie vriende wat aan 'n sportbyeenkoms buite Worcester deelgeneem het en het Suites on 74 geïdentifiseer as 'n moontlike blyplek. Suites on 74 is geboek en alles het seepglad verloop danksy die hulp van Sune van die webblad. Met aankoms het ons die gasvrou ontmoet en sy was by uitstek baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons reggemaak vir kleinerige eenhede, maar groot was die verrassing toe ons die eenhede oopsluit. Dit was skoon, ruim, toegerus met alles wat jy sou nodig he en self 'n braai by sommige eenhede. Ons kon ons voertuie binne parkeer en die sekuriteit van die perseel het ons gemoedsrus gegee. As 'n bonus was al die eenhede op noodbattery wat instaan sou daar kragonderbrekings wees. Ons was rerig baie beïndruk en sal Suites on 74 verseker weer in die toekoms gebruik, asook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S
Enkelreisiger

My kuier was heerlik!

Dankie vir die bederf om te arriveer en jul plek is netjies, dit ruik so lekker en het alles wat 'n gas nodig het. Dankie ook vir die vriendelike skoonmaakpersoneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S
Saam met vriende

Pure bliss.

The place is absolutely stunning and the staff are warm and friendly. Gisela & Nik really made us feel at home! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons was baie goed ontvang by die hek, baie gawe mens regtig deur al die stappe gegaan en ook load shedding schedule aan ons gestuur. Dit was baie lekker en rustig en prentjiemooi. Ek sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

Plek is netjies. Daar was net nie 'n stoof in die eenheid wat ons in geslaap het nie, so was ongemaklik 'n bietjie en jy kan nie 'n persoon oor nooi nie, maar dit word beskryf as selfsorgeenheid online moet eerder B&B wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suites on 74 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.

Omdat ons nie ontbyt aanbied nie, voel ons redelik sterk dat Suites on 74 nie 'n Bed and Breakfast is nie.

Daar is wel 'n Airfryer, Ketel, Toaster, Yskas en Mikrogolfoond in al die woonstelle. 'n Gaspot met potte en panne is ook beskikbaar.

Omdat ons onlangs (April 2023) die "Battery Backup" om ligte aan te hou gedurende beurtkrag geïnstalleer het, moes ons die risiko's verminder deur om hotplates en mini-ovens te verwyder. Ons beplan om gas stofies te installeer in die kombuise in die nabye toekoms. Ons het wel hotplates beskikbaar vir gaste wat dit benodig.

Ons is wel streng aangaande besoekers op die perseel, spesifiek op naweke. Die rede hiervoor is direk gekoppel aan die risiko's wat dit inhou vir gaste wanneer mense inkom wat nie ingeboek is nie. Ons sekuriteitsmaatreëls is goed, maar sal net effektief wees as daar nie ongeregistreerde mense van buite ingelaat is nie.

Suites on 74
Tazneem B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tazneem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Alles was perfek. Ek het geen klagtes. Die eienaar het uit haar pad uit gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Gesin met tieners

Worcester stay.

Lovely self-catering unit. Excellent service from the owners. Will definitely consider staying there again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Saam met vriende

Dit was baie lekker en ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie groter en spasieryk as wat dit op die webtuiste lyk.

Gisela en haar staf was uitstekend. Dis maklik om die plek te kry, veilige parkering en ons het regtig ons verblyf geniet. Sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suites on 74 se terugvoer

Dankie Deon, julle is altyd baie welkom by Suites on 74.

Suites on 74
Cornelle T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelle T
Saam met vriende

Lovely stay! Clean and neat!

It was a pleasant stay. The host was friendly and helpful. The accommodation was very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene W
Gesin met tieners

Vriendelike, gasvrye verblyf.

Goeie diens, met netjiese, skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S
Enkelreisiger

Bekostigbaar, gasvry en naby alles.

'n Dringende soek na verblyf nadat 'n noodsituasie opduik, ontdek ek Suites on 74. Sentraal geleë in Worcester, veilig met parkering en baie gerieflike verblyf, was presies wat ek nodig gehad het. Die gasvryheid en hulp van die eienaars het my rustigheid gegee. Ek was op my eie en tog nie alleen nie, en kon van my sentrale punt die hele dorp besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met vriende

Dis soos huis weg van die huis!

Gisela-hulle is baie hulpvaardig en vriendelik. Moeite gedoen met stofie vir warm water as gevolg van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S
Enkelreisiger

Lieflike plekkie en aangename eienaar.

My verblyf was baie kort weens ek 'n fotograaf is en 'n troue afgeneem het. Die eienaar was baie gaaf om my te help om laataand in te klok. Sal vir seker weer daar bespreek as ek 'n plekkie in Worcester benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon en bied 'n goeie nagrus aan.

Ek sal Suites on 74 enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met vriende

Baie gasvry en rustig.

Toe ons by Suite 74 aangekom het was ons baie goed verwelkom, alles wat mooi verduidelik en die braaigeriewe is awesome. Slaapplek gewys, was dit baie mooi en netjies en sal enige iemand aanraai om daar te gaan bly. Ek sal self weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devon B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon B
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Baie dankie vir jou gasvryheid Gisela. Jy het die verblyf baie aangenaam gemaak en die plek was baie netjies. Ek sal Suites on 74 hoogs aanbeveel. Dankie dat jy ook so effektief kommunikeer. Jy is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Gesin met tieners

Awrsome plekkie!

Ons het baie lekker gebly, Gisela het ons so laat welkom voel. Ons het alles gehad wat nodig was. Die kommunikasie van haar af, was uitstekend. Sal definitief weer daar bly in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thersia K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer bespreek.

Plek was gerieflik. 'n Ontbyt verwelkoming mandjie was 'n verrassing. Kombuis het al die nodige toebehore gehad vir lekker selfversorging. Plek was oor die algemeen goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Gesin met klein kinders

Dit was soos om by my eie huis te wees met my eie mense.

Ons het sommer op pad na Worcester al 'n SMS ontvang met detail van hoe om by die hek in te kom en die ontvangs was vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons kon dadelik ontspan na die lang rit. Elke middag wanneer ons tuis gekom het was die plek netjies en silwerskoon en toe beurtkrag skielik weer begin, was ons ingewag met 'n gasbottel en voorstelle van waar ons kos kon bestel. Ons het van daar af elke dag 'n skedule gekry wanneer daar weer beurtkrag sou wees en is gereeld gevra of ons enige iets spesifiek benodig. Ons het veilig gevoel elke aand selfs al was net ek en my kinders alleen daar met tye. Dit was regtig een van die beste plekke waar ons nog gebly het en ek sal Suites on 74 definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met vriende

Positiewe ervaring.

Ons verblyf was 'n aangename ervaring. Die vriendelike gasvrou, Gisela, het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met die sleutel se oorhandiging. Ons blyplek was ruim, skoon en die mandjie propvol bederfies was 'n verrassing en heerlik. Voorsiening is gemaak vir moontlike beurtkrag en die parkering is effens knap, maar wel genoegsaam en veilig. Ons sal Suites on 74 enige tyd aanbeveel en vir seker weer daar tuisgaan wanneer ons in Worcester moet wees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met vriende

We really had an amazing stay at Suites on 74.

We received a warm welcome from the owner, Gisela. The accommodation was equipped with everything needed. Overall, it was a lovely stay and will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Gisela doen baie moeite.

Ons was 2 volwassenes en een tiener dogter. Alles was skoon netjies en gerieflik. Gisela het baie moeite gedoen en ek kan haar verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W

Ons het baie gemaklik gebly.

Gisela is baie vriendelike dame en het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons sou nodig hê. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda H
Enkelreisiger

Baie netjies.

Baie mooi en netjies. Sentraal geleë. Alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Tog jammer oor die beperkte TV-kanale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld, uitmuntende kliëntediens, baie ruim suite.

Teen 'n derde van die prys van 'n hotelkamer is Suites on 74 sonder weerga in terme van waarde vir geld. Voeg daarby ruim woonstelle, ouwêreldse sjarme met moderne fasiliteite, onverbeterlike kliëntediens en puik ligging, en Suites is 'n absolute moet vir verblyf in Worcester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine A
Saam met vriende

Gisela was a great host and the apartment was very neat and clean.

We stayed in Studio 2 and the apartment was very neat, clean and comfortable. Our host's was very accommodating and communication was very good. We will definitely recommend Suites on 74.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir hulp met rolstoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheridin T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheridin T
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay!

Centrally located, secure parking and lovely owners. We stayed in Fabripani and it had most of what one would need. There was no colander or cheese grater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob Daniel D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly maar veiligheid is 'n bekommernis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramona J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona J
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Aangename verblyf, mooi dekor, vriendelike ontvangs. Die rose en vrugte baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W
Gesin met tieners

Baie cosy.

Lekker gekuier. Naby alles geleë en lekker sentraal. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Vriendelik, skoon, netjies en veilig.

Suites on 74 is baie goed geleë and Gisela het werklik uit haar pad gegaan om ons te help terwyl my moeder in die hospitaal was! Baie dankie, ek sal definitief Suites on 74 vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi P
Saam met vriende

Goed geleë, bekostigbaar en baie netjies.

Ons is met vriendelikheid en omgee ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromstraat 74, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gn8yR9hUhtihO7aiU4Te4lpuBEVMe6NdxjpMuUmtpbgC5wX7r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 74 Stockenstrom Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.645720479279 19.448635906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem