Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Chantell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goed, mense was baie behulpsaam, kroegman en die bestuur.
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lynsie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Verskriklik, geen lopende water, geen toesluit en niks skoon gemaak nie, nie eens 'n ster werd nie.
Lees meerThaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
More Lynsie, Ek het ondersoek ingestel op u klagtes hierbo en my staf was baie verbaas, want hulle verseker my dat hulle te alle tye vriendelik en behulpsaam was. Magda het haar dadelik van 'n blik Doom voorsien. U het die semi-selfcatering cabin geboek, wat duidelik aanwys dat die minimale kombuisie geriewe beskikbaar is en die gebruik van ablusie blok het, wat reg langs julle gestaan het. Die wasbak vir opwas geriewe vir u eenheid is ook teen die muur van die ablusie wat nie 1.5 meter weg is nie. Die ablusie is omtrent 3 meter weg van u af gewees. Julle was voorsien van 3 x koffie, 6 x suiker en 3 x cremoras volgens my staf want julle het net bespreek en betaal vir 3 mense, toe is julle eintlik 4. Ons het u nie extra gevra vir u dogter nie. Ongelukkig het ons nie beheer oor hoe mense die ablusieblok gebruik nie, maar dit was skoongemaak Saterdag, asook u verblyf. My huishouding maak elke dag en Saterdae skoon, maar soos ons besprekings doen laat ons wel al ons gaste weet dat ons toe is op 'n Sondag en dat daar geen dienste op 'n Sondag op die plaas is nie. Ons het 2 groot ligte van die ablusie blok asook al langs al die padjies en vind dit vreemd dat u se dat u in die donker was in die oggend. Die lakens was definitief nie vuil nie aangesien ons voor aankoms van gaste skoon beddegoed opsit en matrasse word gesanitiseer en in die son gelos. Goggas sal maar oral in die bos wees en is ongelukkig buite ons beheer. Breekgoed word ook gewas voor aankoms maar omdat u die semi-selfcatering het, is die kombuisie op die voorstoep en met die bos sal dit dalk bietjie vol stof gewees het. Ons is baie jammer oor die ongerief wat u ervaar het, maar sou wel voorgestel het dat u eerder 'n self-catering chalet geboek het as ons van u probleme geweet het. Volgens my staf was u baie vriendelik met hulle en hulle met u en het u geen klagtes gehad terwyl u hier was nie, ons vind dit nou baie vreemd dat u soveel klagtes het oor Thaba'Nkwe en staf. Ons is op 'n plaas en probeer almal tevrede stel en doen ons uiterste met Covid om alles te sanitiseer en alle chalets, cabins word ordentlik skoongemaak voor gaste se aankoms. Ek was ongelukkig nie die naweek op die plaas nie en is baie jammer oor u ongelukkigheid.
Groete
Marieke
Bestuurder
THABA'NKWE
Vanessa N - Aug 2019
Algehele gradering
Great place.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Morning Vanessa,
Many thanks for your feedback. We are always happy to receive good comments and strive to better our accommodation on a daily basis. So happy you enjoyed your stay and hope we see you soon!
Regards,
Management
Russell B - Jul 2019
Algehele gradering
Nagmerrie!
Lees meerMC Ingenieurswerke P - Jun 2019
Algehele gradering
Te duur vir wat jy kry.
Madeleine N - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was ongelukkig nie 'n positiewe ervaring nie.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
More Madeleine,
Ons is baie jammer dat u voel dat ons akkommodasie regverdig nie ons tariewe nie. Ons is 'n bosveld plaas met een van die goedkoper verblyf in Thabazimbi en probeer om te alle tye dit so gerieflik as moontlik te maak vir ons gaste en het altyd 'n oopdeur polis vir enige klagtes vanaf ons gaste.
Al ons selfsorg eenhede is met nuwe beddegoed 'n maand terug voorsien en handdoeke is op aanvraag beskikbaar by ontvangs. Al ons gaste word egter versoek om eie handdoeke saam te bring aangesien dit 'n item is wat gereeld vervang moet word. Die spasie tussen die kamer en badkamer is redelik beperk vir 'n deur daarom hang ons 'n gordyne vir semi-privaatheid tussen hoofslaapkamer en badkamer.
Die rede vir die kragonderbrekings was 'n los draad wat ons gekry het in een van die krag bokse en dit was onmiddelik herstel. Ons vra hartelik onverskoning daarvoor.
Ons streef elke dag om te verbeter en almal te akkommodeer na die beste van ons vermoe. Ons waardeer u se terugvoering en sal ons beste doen om in die toekoms te verbeter daarop.
Groete
Bestuur
THABA NKWE
Vernon T - Mei 2019
Algehele gradering
Idiaale verblyf vir besigheid, naby aan besigheidsarea.
Karen Z - Mei 2019
Algehele gradering
The accommodation type I thought I was booking and what I got when I arrived was completely different, it needs to be clearer on the booking form.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die tipe akkommodasie wat ek gedink ek bespreek het en wat ek gekry het toe ek daar aangekom het, was heeltemal anders, dit moet duideliker op die besprekingsvorm wees.
Ek het verlede jaar hier gebly en was tevrede. Toe ek hierdie keer vir my seun en ek bespreek het, het ek gedink ek was besig om 'n soortgelyke eenheid te bespreek. Toe ons daar aankom, was ons 'n kamer met 'n bed en yskas gewys, niks anders nie. Vir 'n ma en 'n tienerseun is dit onaanvaarbaar en vir die tarief per nag is dit heeltemal te duur. Hulle het iets effens beter gevind, maar steeds nie die geld werd wat ons betaal het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Good Day Karen, Thank you for your feedback and have noted same. However in our defence, we have checked your original booking and it was clearly a cabin that you booked and clicked on and rates are at R700 for 2 people for cabins. Our website clearly states that cabins have a small bar fridge and coffee station as well as a private braai in front of them and shared ablutions. Our chalets however is self catering and has a kitchenette, lounge with DSTV bedroom/s and en suite bathroom (shower only), and private braai on patio, which also explains this on our website and for 2 pax it is R1300 per night. We do not know when guests book a cabin/chalet who the people are and how they are connected i.e. mother and son unless a message is sent with a booking, specifying specific needs. We sincerely apologize for this misunderstanding and tried to accommodate you when you arrived as you noted we were fully booked and we tried our best to accommodate you according to your needs without charging you anything extra.
Trust this explains better for future reference.
Regards,
THABANKWE
RESERVATIONS
Theuns H - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker wegbreek om te rus.
Jannie E - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike bosveld-verblyf met goeie kos en vriendelike ontvangs/personeel!
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Beste Jannie,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te ontvang hier by Thaba'Nkwe.
Vriendelike groete,
Marieke
Claudia P - Okt 2018
Algehele gradering
Not a bad stay, but also not the best.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Good day Claudia. Thank you for your feedback it is really appreciated. Perhaps the central shared showers would have suited you better. The upgrade we offered was a gesture in good faith to offer more privacy as the cabins were fully booked and ablutions very busy. Thank you and regards, Nikki
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerThaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Beste Andre,
Dankie vir jou terugvoer.
Thabe Nkwe is onder nuwe bestuur en ons gaan uit ons pad om verbeteringe aan te bring. Die braaiers voor die chalets is kleiner as 'n gewone braai. Die rede daarvoor is dat ons cabins en chalets tussen 2 en 4 mense slaap. Die 4-bed chalets het bietjie groter braaiers en daar is definitief nou braaitange in al ons chalets.
Gordyne en beddegoed is reeds in baie van die chalets vervang.
Vertrou jy gaan ons weer besoek om die verbeteringe te ervaar.
Groete,
Marieke
Arend K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek, bekostigbare slaapplek en 'n baie lekker restaurant en kroeg!
Johan H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Goeiedag Johan,
Dankie vir u terugvoer, dit word baie waardeer.
Die hutte is basiese eenhede en werk goed vir rugsakreisigers of gaste wat op soek is na bekostigbare akkommodasie. Ons stel voor om volgende keer een van ons en-suite chalets te bespreek.
Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Nikki en span
Stella L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Goeie dag Stella
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Nikki en span
Vivien D - Mei 2018
Algehele gradering
Eenvoudige maar skoon verblyf.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Goeie dag Vivien
Dankie vir u terugvoer, dit word baie waardeer. Die hutte is basiese eenhede en werk goed vir backpackers of gaste wat op soek is na bekostigbare akkommodasie. Miskien sal jy die volgende keer 1 van ons en-suite chalets bespreek. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Nikki en span
Pierre H - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Geagte Pierre,
Dit was 'n plesier om u weer welkom en dankie vir jou kommentaar.
Vriendelike groete,
Nikki en span
Luzette V - Mei 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Geagte Luzette,
Dankie dat jy die tyd geneem het om positiewe terugvoer te stuur.
Dit is opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Nikki en Span
Sanet M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie swak en nie voldoen aan ons behoefte nie.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Goeie dag Sanet
Ons waardeer u om die tyd te neem om u gedagtes te verskaf. Ons erken dat jy oorspronklik 'n enkel-kamer-kajuit met gedeelde ablusies wou bespreek en vra om verskoning dat hierdie eenhede reeds vir die 4 dae lange naweek vol bespreek is. Die verblyf wat u gekies het, was 'n opgradering na 'n delux-eenheid met braai- en selfsorggeriewe, stort-en-suite, DStv en 2 dubbelbeddens. Mag ons volgende keer stel dat u enige besorgdheid het, raadpleeg Travel Ground of die Instelling se terugbetalings of vroeë uittreksels. Nikki
Marius V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Goeie dag Marius
Ons waardeer u om die tyd te neem om terugvoering te gee. Dit word baie waardeer en u punte word opgemerk.
Ons het wel 'n geskrewe roete by die onthaal en ons beweer dat u dit nie vir u genoem het nie, aangesien dit 'n fantastiese staptog vir alle ouderdomme en fiksheidsvlakke is.
Vriendelike groete
Nikki
Hennie E - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf was presies wat ons in gedagte gehad het na 'n rowwe dag by die Thabazimbi Brahmanskou.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Baie dankie,
Ons is bly julle het 'n goeie ervaring by ons gehad.
Hoop ons sien julle gou weer.
Cornel D - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf wat goed geleë is.
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Hallo Cornell dankie, dit was lekker om jou hier te hê, hoop om jou gou te sien.
Bossie P - Jun 2017
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en geweldige gasvrye lodge staf!
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Geagte Bossie
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was 'n plesier om jou en jou kollege te ontmoet,
hoop om julle binnekort weer te sien.
Baie dankie en vriendlike groete, Die Thaba 'Nkwe span
Freddie V - Des 2016
Algehele gradering
Warm, onnet en raserig
Lees meerThaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Dear Freddie and family,
Thank you for your feedback, it is greatly appreciated. We have a very strict noise policy at the lodge and chalets and the group that were responsible for disturbing the guests that night/early morning were dealt with severely. Whilst we service our thatched chalets every day, being in the bushveld, unfortunately has it's problems with unwelcome visitors of the insect variety. The chalets are rustic and we appreciate that they are not for everyone. We are happy, however, that you had a pleasant stay in a guesthouse where the environment was more suitable for you. We trust you may re-visit Thabazimbi on another occasion as it is a fantastic place to have a holiday!
Many thanks and warm regards,
Nikki
Melissa L - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustig en 'n bosatmosfeer
Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer
Dear Melissa
Thank you for your feedback. It is much appreciated.
It was lovely to meet you.
KInd regards,
The Thabankwe Team
Frikkie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marlene S - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam.
Talita & Waylon B - Jun 2014
Algehele gradering
Het dit geniet, baie dankie!
Daleen V - Mrt 2014
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en definitief 'n plek wat ek weer sal besoek. Lekker kos!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 171 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf Thabazimbi op die R510/Lephalale-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo