Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Nkwe Bush Veld Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 30 resensies vir Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.2/5
Amanda W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda W

Baie goed, mense was baie behulpsaam, kroegman en die bestuur.

Dankie ons het lekker gekuier, diens waas baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Die plaas is pragtig en ons het dit baie geniet om die stap roetes te doen. Saterdag aand was egter 'n ontnugtering met baie harde musiek wat gespeel het in die kroeg tot 3 uur die volgende oggend, en toe dronk mense wat rond loop en swets tot na 4 uur.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynsie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lynsie P
Gesin met tieners

Verskriklik, geen lopende water, geen toesluit en niks skoon gemaak nie, nie eens 'n ster werd nie.

Die blyplek het geen lopende water in gehad nie, jy moes 10 meter ver na gemeenskap badkamer toe loop, wat jy moet deel met ander mense wat daar bly in hierdie COVID-tyd. Die werkers het nie maskers gedra nie. Die badkamer vir die vroue het 2 toilette, 1 stort en 1 bad. Geen van die deure kan toesluit nie of het skuifslotte nie. Die voordeur van die vroue badkamer kan nie eens ordentlik toemaak nie. Toe ons daar aan kom het a vroue G-string in die badkamer gelê, toe ons Maandag ry, was dit steeds daar. Ons lakens was vuil en honderde dooie insekte het op my seun se bed gelê. Die breekgoed was vuil, ons het papierborde and koppies gaan koop. Hulle selfsorg-eenheid waar jy kos moet maak het bestaan uit 'n tweeplaatstofie en ketel. Daar was wel 'n yskas. Hulle het Vrydag toe ons daar aankom 3 Ricoffy-, 3 suiker- and 3 Cremora-sakkies gesit en dis al was ons vir die hele naweek gekry het. Ons plek was nie Saterdag of Sondag skoongemaak nie, trouens Sondag was daar niemand nie, hulle was toe. Saterdag was die badkamers skoongemaak, maar soos ek se die G-string was tot Maandag dat ons daar weg was steeds daar. Vrydagaand was daar 'n groot spinnekop in ons kamer, dit is nie 'n probleem nie, maar toe my kind vir Doom gaan vra was die bestuurderes se antwoord waaroor kla julle nou al weer. Sy was baie sarkasties. My seun moes die mans badkamer met ander mans wat daar gebly het deel en Sondagaand het die een toilet oorgeloop dat jy nie in die mans badkamer in kon kom nie. Hulle het toe maar die vroue badkamer gebruik. Maandagoggend het die opsigter gesê dat hulle of te veel toiletpapier gebruik of hulle het handdoekpapier in die toilet afgespoel. Hulle was almal volwasse mense. Ek het reeds genoem dat jy na die badkamer toe moet loop en in die nag is daar geen verligting op die paadjies na die badkamer toe nie. My seun het in Thabazimbi geboogskiet en ons moet al voor 7 in die oggend daar wees. Dit was donker as jy moet gaan bad en stort. Ook was daar geen She-bins in die vroue toilet nie, toe ek vir dit vra, bring hulle vir my hand sanitizer. Die enigste vriendelike gesig was die admindame en die barman. Ook was die terrein nie afgekamp nie, ons het Sondag gehoor toe ek en my dogter om die deel stap dat ons nie moet nie, want daar is luiperde. Ook het die in ganghek nie gewerk nie, en moes in- en uitklim om die hek oop te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

More Lynsie, Ek het ondersoek ingestel op u klagtes hierbo en my staf was baie verbaas, want hulle verseker my dat hulle te alle tye vriendelik en behulpsaam was. Magda het haar dadelik van 'n blik Doom voorsien. U het die semi-selfcatering cabin geboek, wat duidelik aanwys dat die minimale kombuisie geriewe beskikbaar is en die gebruik van ablusie blok het, wat reg langs julle gestaan het. Die wasbak vir opwas geriewe vir u eenheid is ook teen die muur van die ablusie wat nie 1.5 meter weg is nie. Die ablusie is omtrent 3 meter weg van u af gewees. Julle was voorsien van 3 x koffie, 6 x suiker en 3 x cremoras volgens my staf want julle het net bespreek en betaal vir 3 mense, toe is julle eintlik 4. Ons het u nie extra gevra vir u dogter nie. Ongelukkig het ons nie beheer oor hoe mense die ablusieblok gebruik nie, maar dit was skoongemaak Saterdag, asook u verblyf. My huishouding maak elke dag en Saterdae skoon, maar soos ons besprekings doen laat ons wel al ons gaste weet dat ons toe is op 'n Sondag en dat daar geen dienste op 'n Sondag op die plaas is nie. Ons het 2 groot ligte van die ablusie blok asook al langs al die padjies en vind dit vreemd dat u se dat u in die donker was in die oggend. Die lakens was definitief nie vuil nie aangesien ons voor aankoms van gaste skoon beddegoed opsit en matrasse word gesanitiseer en in die son gelos. Goggas sal maar oral in die bos wees en is ongelukkig buite ons beheer. Breekgoed word ook gewas voor aankoms maar omdat u die semi-selfcatering het, is die kombuisie op die voorstoep en met die bos sal dit dalk bietjie vol stof gewees het. Ons is baie jammer oor die ongerief wat u ervaar het, maar sou wel voorgestel het dat u eerder 'n self-catering chalet geboek het as ons van u probleme geweet het. Volgens my staf was u baie vriendelik met hulle en hulle met u en het u geen klagtes gehad terwyl u hier was nie, ons vind dit nou baie vreemd dat u soveel klagtes het oor Thaba'Nkwe en staf. Ons is op 'n plaas en probeer almal tevrede stel en doen ons uiterste met Covid om alles te sanitiseer en alle chalets, cabins word ordentlik skoongemaak voor gaste se aankoms. Ek was ongelukkig nie die naweek op die plaas nie en is baie jammer oor u ongelukkigheid.

Groete
Marieke
Bestuurder
THABA'NKWE

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Vanessa N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa N
Enkelreisiger

Great place.

Great place for a night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Morning Vanessa,

Many thanks for your feedback. We are always happy to receive good comments and strive to better our accommodation on a daily basis. So happy you enjoyed your stay and hope we see you soon!

Regards,
Management

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Russell B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Russell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie!

Ons arriveer Saterdag middag om en by 16H00 daar om in te check. Die dame dring daarop aan dat ons 'n breakage deposito moet betaal in kontant. My reaksie: Nee dit is nie soos per die webtuiste bespreking gereël nie, dra ook nie kontant by my nie. Sy sê toe dat ek dit kan betaal per kaart, (ek weier). Hulle aanvaar dit toe so. Voor die tyd ontvang ek 'n e-pos van hulle dat hulle my nie 'n eenheid kan gee wat drie volwassenes slaap nie. Maar hulle sal 'n enkel eenheid aan my voorsien ten addisionele bedrag van R300.00 vir die nag. Ek vra hulle toe om die bespreking aan te pas by die webtuiste. Hulle het dit nie gedoen nie. Met aankoms versoek hulle die R300 wat ek betaal het. Nadat ek dan vir die extra kamer betaal het, neem hulle ons toe na die kamers toe en voorsien ons van "key en padlock". Ek wys die dame toe daarop dat die hout eenhede (niks Anders as 'n Wendy house ) dan openinge het. Tussen die houtpanele en dat ons gaan koud kry. Sy reageer toe en se dat die kamers lekker warm is. Ons moes dit toe aanvaar aangesien ons geen ander heenkome vir die nag gehad het nie. Ons gaan toe na 'n funksie in Thabazimbi en keer weer terug die aand om en by 20H00. Dis winter, dis koud, jy moet braaf wees om in so plek te slaap! Een laken en kombers met 'n baie dun outydse oortreksel! Die kamer is net groot genoeg vir 'n dubbel bed, geen stoel om op te sit nie, absoluut slegter as enige van my bediendes se woonkwartiere. Die wind waai reg deur die gleuwe in die hout panele. Die enkelkamer wat hulle ook aan ons voorsien het was dieselfde (maar het twee enkelbeddens ingehad. Teen 10 uur is ons in die bed, net aan die slaap geraak toe kom daar 'n spul mense by ons ingang verby wat geraas het in 'n taal wat geen mens kan verstaan nie. Ons is toe dadelik wakker, ek het op gegaan na die restaurant area en gevra vir 'n koffie. (wat pateties was) terloops R20 vir 'n swart koppie koffie. Ek het terug gekeer na my kamer toe en probeer slaap. Teen 4:30 die oggend het ek opgestaan en in my voertuig gaan sit met die verwarmer aan (dis hoe koud dit was). Ek, my vrou en my seun is as gevolg van dit vrot van verkoue. Die badkamers wat gedeel word met ander (ablusieblok) is sowat 20-30 m van die kamers af geleë, gordyne voor die storte, en absoluut onaanvaarbaar. Ook geen handdoeke beskikbaar nie. Ons het ongeveer 7 uur die oggend vertrek, verkluim en hoogs de duiwel in. Opsomming: Dit weerspieël absoluut 'n slegte invloed op die webtuiste wat so 'n organisasie bemark, en laat veel te wense oor m.b.t. die instansie self. Sal hoogstens geen persoon soontoe aanbeveel nie. Die host is baie onprofessioneel. Indien nodig, het ek foto's van die kamer geneem, die openinge in die hout en die "boemelaars" kamers binne-in. Ek verstaan heeltemal hulle konsep, maar hulle moet dit meer duidelik maak, die ablusie-eenhede beklemtoon, en foto's daarvan op hulle beskrywing omskryf. Dit kan dalk ideaal wees vir 'n backpacker, of iemand wat nie sy eie tent kan bekostig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
MC Ingenieurswerke P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
MC Ingenieurswerke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy kry.

Ontvangs sit en rook waar jy betaal, ook sommer by die kroeg. Ek het opgradeer met die eenheid want daar was net plek vir die bed. Geen dienste of restaurant oop op Sondag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Madeleine N
Gesin met klein kinders

Dit was ongelukkig nie 'n positiewe ervaring nie.

Die badkamer het 'n gordyn vir 'n deur. Daar was kragonderbreking en sommige eenhede het nie krag gehad nie. Geen handdoeke en beddegoed was van swak kwaliteit. Die koste van die akkommodasie regverdig nie die kwaliteit van verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

More Madeleine,

Ons is baie jammer dat u voel dat ons akkommodasie regverdig nie ons tariewe nie. Ons is 'n bosveld plaas met een van die goedkoper verblyf in Thabazimbi en probeer om te alle tye dit so gerieflik as moontlik te maak vir ons gaste en het altyd 'n oopdeur polis vir enige klagtes vanaf ons gaste.

Al ons selfsorg eenhede is met nuwe beddegoed 'n maand terug voorsien en handdoeke is op aanvraag beskikbaar by ontvangs. Al ons gaste word egter versoek om eie handdoeke saam te bring aangesien dit 'n item is wat gereeld vervang moet word. Die spasie tussen die kamer en badkamer is redelik beperk vir 'n deur daarom hang ons 'n gordyne vir semi-privaatheid tussen hoofslaapkamer en badkamer.
Die rede vir die kragonderbrekings was 'n los draad wat ons gekry het in een van die krag bokse en dit was onmiddelik herstel. Ons vra hartelik onverskoning daarvoor.
Ons streef elke dag om te verbeter en almal te akkommodeer na die beste van ons vermoe. Ons waardeer u se terugvoering en sal ons beste doen om in die toekoms te verbeter daarop.

Groete
Bestuur
THABA NKWE

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Vernon T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon T
Besigheidsreis

Idiaale verblyf vir besigheid, naby aan besigheidsarea.

Naby dorp geleë, dus ideaal vir besigheidsmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen Z - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karen Z
Gesin met tieners

The accommodation type I thought I was booking and what I got when I arrived was completely different, it needs to be clearer on the booking form.

I stayed here last year and was satisfied. When I booked this time for my son and I, I thought I was booking into a similar unit. When we arrived we were shown a room with a bed and a fridge, nothing else. For a mom and a teenage son this is unacceptable and for the rate per night it's completely over priced. They found something slightly better, but still not worth the money we paid.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die tipe akkommodasie wat ek gedink ek bespreek het en wat ek gekry het toe ek daar aangekom het, was heeltemal anders, dit moet duideliker op die besprekingsvorm wees.

Ek het verlede jaar hier gebly en was tevrede. Toe ek hierdie keer vir my seun en ek bespreek het, het ek gedink ek was besig om 'n soortgelyke eenheid te bespreek. Toe ons daar aankom, was ons 'n kamer met 'n bed en yskas gewys, niks anders nie. Vir 'n ma en 'n tienerseun is dit onaanvaarbaar en vir die tarief per nag is dit heeltemal te duur. Hulle het iets effens beter gevind, maar steeds nie die geld werd wat ons betaal het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Good Day Karen, Thank you for your feedback and have noted same. However in our defence, we have checked your original booking and it was clearly a cabin that you booked and clicked on and rates are at R700 for 2 people for cabins. Our website clearly states that cabins have a small bar fridge and coffee station as well as a private braai in front of them and shared ablutions. Our chalets however is self catering and has a kitchenette, lounge with DSTV bedroom/s and en suite bathroom (shower only), and private braai on patio, which also explains this on our website and for 2 pax it is R1300 per night. We do not know when guests book a cabin/chalet who the people are and how they are connected i.e. mother and son unless a message is sent with a booking, specifying specific needs. We sincerely apologize for this misunderstanding and tried to accommodate you when you arrived as you noted we were fully booked and we tried our best to accommodate you according to your needs without charging you anything extra.

Trust this explains better for future reference.

Regards,
THABANKWE
RESERVATIONS




Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Theuns H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns H
Enkelreisiger

Lekker wegbreek om te rus.

Die plek is baie netjies en goed versorg van wat ek kon sien. Geriewe was naby die blyplekke en diens was goed. Die ablusieblok was mooi skoon en maklik bereikbaar, ek sou net verkies dat daar lopende water in my blyplek is in plaas van om ablusieblok toe te moet loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie E
Saam met vriende

Heerlike bosveld-verblyf met goeie kos en vriendelike ontvangs/personeel!

Baie mooi bestemming en omgewing om heerlike bosveld-ervaring te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Beste Jannie,

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te ontvang hier by Thaba'Nkwe.

Vriendelike groete,
Marieke

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Claudia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Claudia P
Gesin met tieners

Not a bad stay, but also not the best.

The only problem with this accommodation is that the bathroom in our unit were very small and there were no air-cons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Good day Claudia. Thank you for your feedback it is really appreciated. Perhaps the central shared showers would have suited you better. The upgrade we offered was a gesture in good faith to offer more privacy as the cabins were fully booked and ablutions very busy. Thank you and regards, Nikki

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andre V
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Geen braai-gereedskap soos 'n braaitang nie. Die braaier is net groot genoeg om 2 tjops op te braai. Beligting in die chalet is swak, geen sepies of sjampoe nie, moes my wyn uit 'n koeldrankglas drink. Van die gordyne is geskeur en so kan ek aan gaan. Sal glad nie die plek aanbeveel aan enige iemand nie. Het 2 weke terug by 'n ander plek in Dinokeng geslaap vir die selfde prys per persoon en dit is soos sewe ster teenoor Thaba Nkwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Beste Andre,

Dankie vir jou terugvoer.

Thabe Nkwe is onder nuwe bestuur en ons gaan uit ons pad om verbeteringe aan te bring. Die braaiers voor die chalets is kleiner as 'n gewone braai. Die rede daarvoor is dat ons cabins en chalets tussen 2 en 4 mense slaap. Die 4-bed chalets het bietjie groter braaiers en daar is definitief nou braaitange in al ons chalets.

Gordyne en beddegoed is reeds in baie van die chalets vervang.

Vertrou jy gaan ons weer besoek om die verbeteringe te ervaar.

Groete,
Marieke

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Arend K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arend K
Saam met vriende

Baie mooi plek, bekostigbare slaapplek en 'n baie lekker restaurant en kroeg!

Ek sal Thaba Nkwe Inn vir enige iemand aanbeveel. Baie goeie ligging, nie te ver buite Thabazimbi nie. Baie mooi swembad, lekker braaiplekke en hulle restaurant bedien lekker kos. Om op te te som: dis veilige, netjiese, bekostigbare blyplek op 'n baie mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike diens. Die enigste wat my gepla het is dat daar nie en-suite badkamer was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Goeiedag Johan,

Dankie vir u terugvoer, dit word baie waardeer.

Die hutte is basiese eenhede en werk goed vir rugsakreisigers of gaste wat op soek is na bekostigbare akkommodasie. Ons stel voor om volgende keer een van ons en-suite chalets te bespreek.

Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete,
Nikki en span

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Stella L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Die ideale naweekwegbreek vir familie en vriende om te kan kamp, stap, bergfiets, omgewing te besigtig of net rustigheid te wil hê. Verblyf was baie skoon en staf baie vriendelik, maar as jy luuksheid verwag is dit nie die plek nie. Dit is net die nodigste vir 'n wegbreek. Vir so vinnige wegbreek sal ons weer sooontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Goeie dag Stella
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Nikki en span

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Vivien D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivien D
Enkelreisiger

Eenvoudige maar skoon verblyf.

Eenvoudige maar skoon verblyf. Neem kennis dat eie handdoeke geneem moet word en dat ablusieblokke gedeel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Goeie dag Vivien
Dankie vir u terugvoer, dit word baie waardeer. Die hutte is basiese eenhede en werk goed vir backpackers of gaste wat op soek is na bekostigbare akkommodasie. Miskien sal jy die volgende keer 1 van ons en-suite chalets bespreek. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Nikki en span

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Pierre H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre H
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Dit was die tweede keer, weereens was dit die prys werd. Ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Geagte Pierre,
Dit was 'n plesier om u weer welkom en dankie vir jou kommentaar.
Vriendelike groete,
Nikki en span

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Luzette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzette V
Saam met vriende

Was baie aangenaam.

Het oornag verblyf benodig en was heeltemal voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Geagte Luzette,
Dankie dat jy die tyd geneem het om positiewe terugvoer te stuur.
Dit is opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Nikki en Span

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Sanet M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak en nie voldoen aan ons behoefte nie.

Dit is skokkend wat hulle vra per persoon per nag en as jy daar kom kry jy 'n skok van jou lewe. Dis so onregverdig dat 'n mens nie jou geld kan terug kry as jy met so iets te doen kry nie. Ons het 2 dae voor die tyd vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Goeie dag Sanet
Ons waardeer u om die tyd te neem om u gedagtes te verskaf. Ons erken dat jy oorspronklik 'n enkel-kamer-kajuit met gedeelde ablusies wou bespreek en vra om verskoning dat hierdie eenhede reeds vir die 4 dae lange naweek vol bespreek is. Die verblyf wat u gekies het, was 'n opgradering na 'n delux-eenheid met braai- en selfsorggeriewe, stort-en-suite, DStv en 2 dubbelbeddens. Mag ons volgende keer stel dat u enige besorgdheid het, raadpleeg Travel Ground of die Instelling se terugbetalings of vroeë uittreksels. Nikki

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Marius V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Hulle kan gerus hout verskaf veral vir die eerste aand, kan ook oorweeg om staproetes behoorlik te merk en aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Goeie dag Marius
Ons waardeer u om die tyd te neem om terugvoering te gee. Dit word baie waardeer en u punte word opgemerk.
Ons het wel 'n geskrewe roete by die onthaal en ons beweer dat u dit nie vir u genoem het nie, aangesien dit 'n fantastiese staptog vir alle ouderdomme en fiksheidsvlakke is.
Vriendelike groete
Nikki

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Hennie E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Gesin met tieners

Die verblyf was presies wat ons in gedagte gehad het na 'n rowwe dag by die Thabazimbi Brahmanskou.

Sal definitief terug kom na die rustigheid. Perfekte plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Baie dankie,
Ons is bly julle het 'n goeie ervaring by ons gehad.
Hoop ons sien julle gou weer.

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Cornel D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf wat goed geleë is.

Ons het slaapplek benodig nadat ons 'n troue in die nabyheid bygewoon het. Thaba 'Nkwe was perfek geleë hiervoor. Die verblyf was netjies, en dit is altyd lekker om die natuur op jou voorstoep te hê. Die staf is vriendelik en baie behulpsaam. Dankie vir die lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Hallo Cornell dankie, dit was lekker om jou hier te hê, hoop om jou gou te sien.

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Bossie P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie P
Besigheidsreis

Baie mooi plekkie en geweldige gasvrye lodge staf!

Baie lekker lodge vir 'n dag of twee se sakereis. Die lodge staf is besonders hulpvaardig en vriendelik. Die aandete en ontbyt was uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Geagte Bossie
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was 'n plesier om jou en jou kollege te ontmoet,
hoop om julle binnekort weer te sien.
Baie dankie en vriendlike groete, Die Thaba 'Nkwe span

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Freddie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Freddie V
Gesin met klein kinders

Warm, onnet en raserig

Ek het meer verwag vir die prys. Die kamers, alhoewel goed uitgelê, was nie netjies en skoon nie. Stof en spinnerakke. Ook duidelik baie lanklaas die grasdak ge-"fumigate". Geen lugversorger, wat snaaks is vir area en prys. Langs ons was groep geraas makers wat musiek so hard speel dat jou tande bewe. Ons het vir meer as halfuur gesukkel om bestuur in die hande te kry, wat hulle toe uiteindelik 1:30 die oggend gaan stilmaak het. En toe begin dit weer 7:00. Ons het na een aand uitgeboek (2 aande bespreek) en in 'n ander gastehuis ingeboek, waar ons vir R40 meer heerlike lugversorging, skoon, netjies kamers, wonderlike uitsig en boonop ontbyt gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Dear Freddie and family,
Thank you for your feedback, it is greatly appreciated. We have a very strict noise policy at the lodge and chalets and the group that were responsible for disturbing the guests that night/early morning were dealt with severely. Whilst we service our thatched chalets every day, being in the bushveld, unfortunately has it's problems with unwelcome visitors of the insect variety. The chalets are rustic and we appreciate that they are not for everyone. We are happy, however, that you had a pleasant stay in a guesthouse where the environment was more suitable for you. We trust you may re-visit Thabazimbi on another occasion as it is a fantastic place to have a holiday!
Many thanks and warm regards,
Nikki

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Melissa L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Baie rustig en 'n bosatmosfeer

As jy wil rus en nie een is vir baie mense nie, is dié plek vir jou, maar sou jy iets besiger soek met baie aktiwiteite vir die kinders sou ek dalk iets anders aanbeveel. Maar overall was dit presies wat ons ingedagte gehad het omdat ons vroeg die volgende oggend na Marikele kon gaan en so ook na die Leeupark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Nkwe Bush Veld Inn se terugvoer

Dear Melissa
Thank you for your feedback. It is much appreciated.
It was lovely to meet you.
KInd regards,
The Thabankwe Team

Thaba Nkwe Bush Veld Inn
Frikkie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L

Goeie waarde vir geld.

Ons het lekker naweek gehad. Daar is verskillende kamers met verskillende bed opsies. As jy bespreek, spesifiseer net of jy enkelbeddens of dubbelbeddens versoek, omdat die foto enkelbeddens wys saam met dubbelbed. Ons het twee dubbelbeddens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjies en skoon eenhede. Die kos van die restaurant was heerlik! Al nadeel is die harde musiek van die kroeg in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita & Waylon B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita & Waylon B
Gesin met klein kinders

Het dit geniet, baie dankie!

Dit was wonderlik, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid en definitief 'n plek wat ek weer sal besoek. Lekker kos!

Sal die plek definitief aan vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 171 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf Thabazimbi op die R510/Lephalale-pad, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1mXtQXKIZRVWkxFDpUyLUG7bkIL5EeEpsiuNOM7tM69JUpAOG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 5km from Thabazimbi on R510 Lephalale road Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.546205815078 27.394414544106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem