The Bridge Apartment 21
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
annimarie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johannes (hans) D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik en pragtig en naby alles.
Cornel K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Mornay T - Sep 2023
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal, eenheid het alles wat nodig is en is goed gemeubileerd. Ek kan die plek aanbeveel en sal dit weer besoek.
Andre T - Apr 2021
Algehele gradering
Plekkie was regtig mooi, sou niks wou verander nie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal