The Coach House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Moira H - Okt 2023
Algehele gradering
Het so welkom daar gevoel. Dit was 'n heerlike ervaring.
Annette S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Uitstekende personeel.
The Coach House se terugvoer
Hi Annette
Baie dankie. Dit was aangenaam om u te ontmoet. Ons is baie bly julle kon lekker kuier. Kom bly gerus weer by ons indien u Franschhoek weer kom besoek.
Vriendelike Groete
David & Jenny
Beaulah D - Sep 2023
Algehele gradering
Sal vir seker weer bespreek.
The Coach House se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly jy en jou vrou het jul verblyf geniet. Ons sien uit na die geleentheid om u weer te akkommodeer.
Beste Wense
The Coach House Span
Carel P - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
The Coach House se terugvoer
Geagte Carel
Ons is so bly julle het die verblyf. geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ons hoop om weer die geleentheid te kry om julle te verwelkom.
Beste wense en groete.
The Coach House Team
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dirkie Uys-straat 5, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap