+69

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Madeleen W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Voortreflik. Sal beslis teruggaan. Die gastehuis is pragtig en geleë in 'n lieflike stil straat reg langs die hoofstraat in Franschhoek. Van die oomblik wat ons by die voordeur verwelkom is tot die oomblik wat ons vertrek het ons net die beste gasvryheid moontlik beleef. Die kamers en badkamers is ruim en mooi, en die tuin is baie mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Goeie ligging en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, dit was ons 2de besoek aan die Coach House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitsonderlik luukse verblyf, met 10 ster diens en die beste marmelade in die land. Uitstekende gastehuis. Alles wat jy nodig het vir gerieflike oorbly is beskikbaar. Lugversorging, goeie WiFi, yskassie met glase, borde en messeware. David is 'n ongelooflike gasheer. Hy laat jou onmiddellik welkom en veilig voel. Jy weet jy is in goeie hande. Bagasie word met 'n glimlag namens jou na die kamer geneem. Uitstekende ontbyt en maak seker jy mis nie uit op die sampioene en ongelooflike marmelade. Sal beslis weer hier oorbly en kom rus. Ons kon tot 10:00 ontbyt eet. Ons sal weer spesifiek hier kom bly vir die ongelooflike persoonlike diens, heerlike sampioene en onverbeterlike marmelade. Niks is gevra vir hulle moeite nie. Tien sterre vir David en al die vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Very pleasant first visit. We only stayed one night and we were the only guests, but we found it very comfortable and the breakfast was good. Very convenient position, but the rain limited our walking. Very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie maklik om te kry, lekker rustig. Dit is 'n vreeslik mooi plek. Die mense is so vriendelik. Die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Hi Susan Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet en sien uit daarna om u weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete The Coach House Team

Phumeza Mlungwana M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

We will come back again. Our staff were happy with the place. Everything was perfect. It was also safe to go out and walk in the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Dear Phumeza Thank you for your wonderful feedback and for choosing The Coach House as accommodation in Franschhoek. Should the opportunity arise to book at our guesthouses again, please do not hesitate to let us know. Best regards The Coach House Team

Stuart S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Will definitely recommend to others. Warm, friendly reception. Very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Quite simply, sunning! An absolutely wonderful place! Beautiful rooms, spacious, clean, and with all the amenities you could ask for. The hosts were incredibly kind and accommodating. Will definitely be returning soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Hi Neil Thank you for your wonderful review, and for choosing The Coach House for your recent trip to Franschhoek. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us and appreciate your kind words. Many thanks & regards The Coach House Team

Jason F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Clean, friendly and well located. Our stay was pleasant. The host was incredibly friendly and attentive. We will definitely come again. We did struggle with the WiFi in our room (no. 1).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Beaulah D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sal vir seker weer bespreek. Die gasheer en -vrou se diens is puik. Vriendelik en laat mens welkom voel. Hulle het ekstra moeite gedoen en oproepe gemaak om ons te help om 'n shuttle diens te kry. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
The Coach House
Hi Johan Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly jy en jou vrou het jul verblyf geniet. Ons sien uit na die geleentheid om u weer te akkommodeer. Beste Wense The Coach House Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Dirkie Uys Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb474de81c8d3f8869002cce396353ade57f75c2370bcc4442cc8a59a36f128aec3e60fa1e9bc57a987499302a27da294b94b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Dirkie Uys Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9130373 19.1230431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang