The Gables
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 430 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Gables bied luukse verblyf in die hartjie van die skilderagtige dorpie Clarens in die Oos-Vrystaat.
Die verblyf het 'n pragtige tuin met uitsigte op die Malutiberge. Daar is ook 'n sprankelende soutwaterswembad en 'n buitebraai-area. Classique het 'n kaggel met 'n komplimentêre sak hout wat in die wintermaande voorsien word. Die ruim sitarea het 'n groot slim-TV met Netflix en Disney. Gaste kan met hul eie DStv-besonderhede inteken. WiFi bied goeie ontvangs regdeur die huis en die swembadarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir gaste wat verkies om hul eie kos te maak en is ideaal vir selfsorgbehoeftes. 'n Skottelgoedwasser en tablette word voorsien. Komplementêre tee, koffie, koekies en melk word ook met aankoms voorsien.
Die gastekamers het sagte beddegoed en elektriese en bykomende komberse word in die wintermaande voorsien. Gaste kan die vele aktiwiteite wat die dorp en area bied, geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Gables het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom