Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Golden Grape

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Les H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pleasant in every way. Pleasant in every way. Hot water bottles would be appreciated. Also, a grab rail in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esbe E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjiese gastehuis! Ons het heerlik gebly. Dis is 'n stil, skoon en netjiese gastehuis met die vriendelikste gasvrou en personeel, baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar wil bly en ook aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iren P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ideaal vir oornag. Lekkerste ontbyt ooit! Vriendelike diens, wonderlike atmosfeer. Netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons probeer om almal tevrede te stel. Groete Elaine

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Vriendelik ontvang. Gerieflike kamer. Heerlike ontbyt. Gerieflike kamer. Heerlike ontbyt. Lekker saam gesels met die nuwe eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Mooi, skoon, rustig. Lekker gebly, na 'n lang pad. Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg van alle kossorte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit. Groete Elaine

Richardene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Vriendelike diens. Ontbyt 4 ster. Als wat jy nodig het, is daar. Vriendelik en hulpvaardig. Slegs een ding wat kortkom is 'n mat in die slaapkamer. Dankie vir 'n 5 ster-veblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Baie dankie vir die terugvoering Ons sal kyk na die mat. Groete Elaine

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Mooi, modern en gerieflik in Lutzville. Ruim en netjies eenheid. Ontbyt was baie lekker. Elaine en Mike is baie goeie gashere. Ons sal maklik weer daar bly. Hotel se rump steak is van beste wat jy kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Jan Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Ons probeer regtig ons bes om almal gelukkig te hou. Groete Elaine

Ruhan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

As jy naby niks wil wees. As dit rustigheid is wat jy soek, sal jy dit hier kry. Wynplase om jou om lekker wyn te proe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Handre, baie dankie vir julle terugvoering. Ja nee, baie rustig hier by ons. Groete. Elaine

Sanet S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike diens. Akkommodasie was baie netjies. Groot kamer en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Sanet Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit Groete Elaine

Louie-ann J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Privaat, vriendelik en gerieflik! Die ontvangs was vriendelik en die eenheid was netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Hallo Baie dankie vir julle terugvoering Groete Elaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7938d477457cb9b14dd2befac57cbb99a620a28cc1e401a9761715403b2c8d2b1cceb54a919504eb4a61a20702dcd63f8335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 5 Palomino Way Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.555166666667 18.348972222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang