Lutzville Akkommodasie by The Golden Grape | LekkeSlaap
+17
+17

The Golden Grape

22 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir The Golden Grape
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martin W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was verras met die ruimte, netheid en gerief van die eenheid. Die personeel was baie gaaf en behulpsaam. Die ontbyt was ook baie lekker.

Elmine B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ons is baie welkom ontvang deur die interessante gasheer Jan. Die kamer is ruim en alles wat jy nodig het. Heerlike goeie gehalte ontbyt geniet. Kan oornag beslis aanbeveel.

Gilbert F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert F
Gesin met tieners

Great stay.

Great stay in an area which we have not visited before. Easy access to surrounding attractions.

Susan K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis!

Ons sal beslis die Golden Grape aanbeveel. Die gasvrou en gasheer was vriendelik en die ontbyt wat ingesluit was, was heerlik. Beslis van die beter gastehuise wat ons al teëgekom het.

Kelvin D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This B&B gets my top vote.

Debbie and Jan, the hosts of The Golden Grape, made us welcome the moment we arrived. Our room with en-suite bathroom was large. comfortable and airy. The queen bed divine - comfort is very important. We prearranged to eat supper there the first night and enjoyed a typical boerekos meal. Breakfasts are a big spread of cereals, fruit, jogurt, cold meats, cheese as well as your typical full boere breakfast with wors if you want. Noticing I had a penchant for cold pressed tongue and plain jogurt, Debbie made sure to have it on the table every day. We were also fortunate to be in town for the annual church bazaar and enjoyed the festive meal on the Friday night and the bazaar on Saturday, by which time locals knew us as the guests at Golden Grape. We would definitely stay again if we come that way. It's about 30 km from the sea, but with the cooler temperatures at the sea due to the heavy mist, Lutzville is a sensible destination. The Golden Grape has a large and inviting pool that you can swim in all day, in summer.

Ronell V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronell V
Gesin met tieners

Baie gasvry maar bietjie duur vir die winter vir wat jy kry, somerswembad.

Ons wou graag in Nieuwoudville bly vir die onoortreflike blomme daar in die dorpie en in die reservate. Dis beslis die rustige veilige paradys van Namakwaland. Ons was bly om in die nabye Lutzville plek te kry en die eienaarspaar was uiters vriendelik en het vir ons spesiaal vegetariese disse gemaak. Heerlike ontbyt maar hul het ons egter ekstra gevra. Ons het die 2de aand in Vredendal in 'n wonderlike gastehuis geslaap met heerlike groot ontbyt vir dieselfde prys.

The Golden Grape's terugvoer

Hallo Ronell,
In die tariewe ingesluit afdeling staan dit duidelik dat die woonstel se prys op 'n selfsorg basis is en nie ontbyt in sluit nie.
Baie dankie vir jul resensie.

The Golden Grape
Willem M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Golden Grape is van uitstaande gehalte.

The Golden Grape is van uitstaande gehalte en die diens is puik. Debbie en span is tops en baie gasvry. Die kamers is uitsonderlik netjies en gerieflik. Dis 'n plek wat ek en my vrou vir enige persoon kan en sal aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Andalene S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andalene S
Saam met vriende

Baie gasvry.

Goeie akkommodasie, badkamer net baie klein. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Maria K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K
Saam met vriende

Wonderful experience.

Well organized. Very clean. Amazing hospitality.

Nicolette K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tipiese ou skool B&B.

Lanklaas in B&B geslaap, maar hierdie een is regtig goeie waarde vir geld en soos B&B's bedoel was om te wees. Hartlik ontvang, skoon, netjies, lekker ontbyt. Sal weer hier oorslaap wanneer in die omgewing.

Bertus L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus L

Terleurstellend.

Ek het nooit die gasheer ontmoet nie. Hy het my net na 7 nm telefonies meegedeel dat daar 'n probleem met die kragpunte in die gastehuis is en dat hy dit binne 60 - 90 minute sou herstel. Dit het nooit gebeur nie en ek het geen verdere terugvoer van hom ontvang nie (tot op hede). Dit het tot gevolg gehad dat ek byna geen van die geadverteerde fasiliteite (DSTV, WiFi, yskas, ketel) kon gebruik nie en ook nie my selfoon, tablet-rekenaar en kamera kon laai nie - wat uiters ongerieflik was gegewe die feit dat ek daar was tydens 'n blommekyk-toer en staatgemaak het om dit snags te kon laai. Die braai-area was ook baie naby my kamer en ander gaste wat daarvan gebruik gemaak het, was steurend.

Kevin V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V
Besigheidsreis

Gastehuis is ideaal vir sakereisigers.

Fasiliteite, kliëntediens, netheid en gasvryheid van eienaars en personeel was van hoogstaande gehalte. Ek sal Golden Grape enige tyd aanbeveel.

Yolanda E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda E
Gesin met tieners

Dit is lekker rustig sonder enige lawaai.

Ek en my gesien het dit geniet. Daar is nie mense naby nie. Ek sal weer daar gaan slaap.

The Golden Grape's terugvoer

Baie dankie vir jul terug voering.

The Golden Grape
Patrick S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Should my travels take me there I will definitely stay over there again.

Quiet and peaceful. Host welcomed us and was friendly.

Vanessa S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Gesin met tieners

Lovely place and affordable.

We had a great stay, the house was like our own.

Nico G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Mense baie gasvry.

Zanel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel V
Saam met vriende

Vriendlike gasvrou en baie netjiese woonstel.

Sien sterre.

Herman P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, heerlik, baie aangenaam, het heerlik gerus, en die tuine geniet.

The Golden Grape was absoluut fantasties. Ons is vriendelik ontvang en die gaste kamer was netjies, skoon en ruim. Die ligging was van so 'n aard dat ons kon rondry en plekke gaan besoek het wat op ons reisplan was.

Simon K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, mense baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het in Lutzville gebly omdat ons moes (familie byeenkoms). Die verblyf was aangenaam, gevoel soos jou eie huis. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorbly.

Riana D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, almal baie vriendelik en heerlike ontbyt gehad.

Was 'n plesier om daar te wees.

Dess B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dess B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig/ontspanne plekkie waar jy werklik voel jy rus, veral as jy net stilte soek.

Baie skoon en netjiese plek, toegerus met alles wat nodig is. Rustige atmosfeer word geskep deur die dekor en vriendelike mense, met aankoms en tydens verblyf. Diens is regtig top standaard. Kan plek verseker aanbeveel vir wegbreek hetsy naweek of langer.

Neil V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons was slegs een nag daar, maar dit was gerieflik, goed ingerig en die gashere was baie gasvry.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Nice.

Only one night, but is was comfortable, well appointed and the hosts are very hospitable.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNjUwMDczLWZkZjAtNGI3OC04MjdhLTJkYzc4YmU3NGFhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 4.6 5 Palomino Way Lutzville 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.555166666667 18.348972222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za