The Shed Farmstall & Lucern Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Alan K - Mei 2024
Algehele gradering
Good place to overnight enough route JNB to CPT.
Meranda V - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag stop!
Riekie T - Apr 2024
Algehele gradering
Onaangenaam.
Theo G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker uitspan plek.
Ilze N - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rus vir jou siel.
Charlotte E - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige rustige plekkie.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Irma P - Feb 2024
Algehele gradering
'n Goeie rusplek na 'n baie lang dag op die pad.
Jannie V - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing, mooi plek.
Craig B - Jan 2024
Algehele gradering
Karoo night sky and sunrise are amazing.
Hannes H - Jan 2024
Algehele gradering
Keep it simple. Baie geniet.
Stefan H - Des 2023
Algehele gradering
Lekker plaasgevoel.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Thomas N - Des 2023
Algehele gradering
A perfect stop over to rest up after a long drive.
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid!
Craig B - Des 2023
Algehele gradering
Makes a great alternative to staying in the town.
Carel L - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
Amie W - Des 2023
Algehele gradering
Great stay.
Jan R - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik netjies.
Jc L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Ryan B - Des 2023
Algehele gradering
Wonderfully hosted by Karen.
Pieter P - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. My opgradeer na Luxury Unit (no 2). Beveel aan om Luxury aan.
Diff D - Okt 2023
Algehele gradering
Daar is baie min geriewe vir selfsorg - potte / panne.
Rina O - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies.
Chantel B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Desiree J - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stayover and experiencing the bush with beautiful sunsets.
Anna D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Fancois B - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag lekker gerus, op die lang pad.
Desiree J - Mrt 2023
Algehele gradering
Definitely a place you want to be to relax.
Michael W - Mrt 2023
Algehele gradering
Convenient stop over to the cape.
Roelf J - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Paul E - Jan 2023
Algehele gradering
Sommer net wonderlik.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Fanie T - Des 2022
Algehele gradering
Privaat, netjies en gasvry.
Daniëlle T - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf op die N1.
Herman M - Des 2022
Algehele gradering
Okay-erig.
John H - Des 2022
Algehele gradering
Great place to overnight on our way to Mosselbaai.
Mike And Cathy V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oorstop.
Mariette V - Des 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik rustig en asemrowend.
Johan P - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Carla N - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Marianne F - Okt 2022
Algehele gradering
Aaklig.
Lees meerThe Shed Farmstall & Lucern Lodge se terugvoer
Goeie middag Marianne. Ek is baie jammer oor die probleem wat ons met Eskom ondervind het. Ons krag het eers laat die Saterdag laat oggend aangekom. Ek kon niemand antwoord of boodskappe stuur nie. Ons selfone en batterye was teen daardie tyd almal pap. Dit was buite ons beheer. Ek het die probleem gerapporteer en moes saam met al die buurplase wag vir Eskom. Ek vra groot om verskoning vir die ongerief wat buite my beheer veroorsaak is. Ek het u opgegradeer en het nie vir n oomblik gedink dinge sou so uitdraai nie.
Lizanne T - Sep 2022
Algehele gradering
Pleasant mid way stop en route to Bloemfontein.
Sjani D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Nico L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit het baie gereën.
Frans S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig in die Karoo.
Alida V - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte stop en rus na lang pad met pragtige natuur rondom jou. Darem nie te ver van die hoofpad wanneer jy moet terugkeer nie.
Willie L - Apr 2022
Algehele gradering
Maklik, skoon, gerieflik en vriendelik.
Yolande K - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi sonsondergange as bonus.
Johan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Heel rustig gebly.
Tanya B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lejanie S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam en perfek geleë.
Roslyn J - Jan 2022
Algehele gradering
It was comfortable and clean.
Veronica L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Piet V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ruaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik met alles wat nodig was.
Morise K - Jan 2022
Algehele gradering
Sterrehemel wegbreek.
Brink G - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig en netjies, net die regte plek om die lang pad tussen Johannesburg en Kaapstad te breek.
Renier B - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging indien 'n mens vanaf Gauteng Kaap toe reis.
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Rustige Karoo plaasatmosfeer.
Peet R - Des 2021
Algehele gradering
Dit lyk of die plek aanvanklik baie oulik was, maar weens swak instandhouding is daar heelwat tekortkominge.
Ferdinand P - Des 2021
Algehele gradering
Eenvoudig, dog deeglike oornag verblyf in die mooie Karoo.
Lees meerMichelle L - Des 2021
Algehele gradering
Great
Izelle V - Des 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe.
Welna M - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het oornag en die verblyf baie aangenaam gevind.
Louisa L - Sep 2021
Algehele gradering
Gekom, geslaap en gery.
Lees meerBrenda W - Aug 2021
Algehele gradering
Net oornag vir een nag. Bed was gemaklik en warm.
Lees meerErika F - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Marilize C - Jul 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad Kaap toe van Gauteng af.
Prof Kobus L - Jun 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Rona R - Mei 2021
Algehele gradering
Ideale oornagplek. Baie vriendelike en behulpsame mense.
Tommy P - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Pieter H - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Henry T - Apr 2021
Algehele gradering
We booked a self-catering deluxe unit, but the electric stove was out of order preventing a breakfast from being prepared.
Harold D - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale "stopover" met die beste Karoo lamstjops.
Harry T - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gelukkig met The Shed. Altyd skoon en netjies.
Amy F - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful place!
Heinrich K - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker gebly, sal sterk aanbeveel.
Paul V - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely farm atmosphere
Lees meerCharlotte K - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker plaaskuier.
Morise K - Jan 2021
Algehele gradering
Rus en vrede
Elna S - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wd S - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese oornagstop met alles gereed vir 'n Karoo-ervaring.
Wessel B - Des 2020
Algehele gradering
Oornag, maar beslis nie vir vakansie.
Mariette V - Des 2020
Algehele gradering
Puik, ongelooflik, belewenis. 'n Moet vir elke reisiger wat daar verbygaan.
Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Nice, but also very disappointing.
Lees meerLouis C - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Nicolene C - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer kom.
Ianette V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was rustig en lekker om in die omgewing te bly.
Erika C - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustige plaasatmosfeer en pragtige sterre!
Grietjie D - Nov 2020
Algehele gradering
So rustig gewees, dankie!
Dewald R - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
De Wet C - Okt 2020
Algehele gradering
5-ster verblyf.
De Wet C - Sep 2020
Algehele gradering
110% die plek om oor te slaap tussen JHB en Kaapstad.
Malinda N - Sep 2020
Algehele gradering
Plekkie baie gesellig en netjies - net een kamer met 3 beddens baie knap veral as 'n mens tasse nog het om neer te sit. Troeteldiervriendelik en baie parkering en baie veilig.
Zoe B - Sep 2020
Algehele gradering
Ideale plek met al die nodige geriewe vir n vinnige afpak en oorslaap met klein kinders.
Carin G - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike oornagplek met als wat nodig is.
Lees meerFrans L - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens. Sal dit weer in die toekoms gebruik.
Frans L - Aug 2020
Algehele gradering
Weereens lekker gebly met 'n goeie vriendelike diens.
Hannes V - Mrt 2020
Algehele gradering
We enjoyed sleeping on this working farm. Peaceful and quiet.
Wim V - Feb 2020
Algehele gradering
We hebben 3 nachten geslapen in de Shed Farmstall; we hadden een goed gelegen mooi huisje.
Melt M - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi en rustige oorslaap vir die lang pad met goeie kos.
Lees meerDeirdre D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Paul G - Jan 2020
Algehele gradering
Is goed net om te oornag.
Maletje G - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellende verblyf. Instandhouding is power. Spinnerakke in badkamer, stortdeure swart van vuil; mure dop af in slaapkamer en algemene indruk is baie stowwerig en dat daar lanklaas skoongemaak is. Ons het ook lamstjops bestel met wildswors. Dit was baie, baie vetterig. Moes helfte van tjoppie afsny weens oormaat vet. Ons ervaring was glad nie aangenaam nie. En dit nadat ons amper 1000 km gery het met twee kleintjies. Daar is geen speelplek vir hulle.
Esme K - Des 2019
Algehele gradering
Dit het die doel gedien om oor te slaap.
Marthie E - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige netjiese grasdak huisies. Baie ruim met genoeg slaapplek vir 4 mense.
Rodney B - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik en perfek vir oornag na 'n lang dag op die pad.
Jared K - Des 2019
Algehele gradering
Best lamb chops ever.
Denise P - Des 2019
Algehele gradering
We were pleasantly surprised.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was aangenaam verras.
Absoluut mal oor die venue. Hulle het aan alles moontlik gedink om ons verblyf gerieflik te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris S - Des 2019
Algehele gradering
Rustige en aangename verblyf.
Charl R - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte oornag op pad Weskus toe.
Etta P - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Harry T - Des 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om by die Shed te bly.
Estelle M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik rustige omgewing.
Caeleigh J - Des 2019
Algehele gradering
Loved the animals and nature all around. Sad about pool not being clean though.
James P - Des 2019
Algehele gradering
Regte plaasatmosfeer.
Madelein M - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Pieter F - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker stil en rustig, mooi omgewing.
The Shed Farmstall & Lucern Lodge se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het die chalet afgestof die oggend voor jul aankoms. As gevolg van die droogte en winde wat aanhoudend waai die afgelope paar maande, is dit buite ons beheer dat daar wel stof was. Die panne wat om die plaas is vererger die stof wanneer die wind waai.
Soos jy tereg gesê het, is dit wel skoon en netjies. Die wind is ongelukkig een van die natuurelemente waarmee ons 'n verlore stryd voer.
Groete
Karen
Petro L - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons stadsjapies wat bietjie die stilte kon waardeer. Het dit vreeslik geniet!
Reoné T - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was eenvoudig, netjies en lekker bekostigbaar. Ons het heerlik gebly! Dankie vir die verwarmers.
Anja M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek, dit was net nie mooi skoon nie!
Christo B - Apr 2019
Algehele gradering
Bang of versigtig, veiligheid en sigbaarheid.
Lees meerMichelle L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Estelle M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en gemaklike vervlyf - alles is beskikbaar en netjies.
Jannelie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Michelle C - Mrt 2019
Algehele gradering
Salige Karoostilte vir 'n moeë besigheidsreisiger.
Lees meerPiet S - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Coreen V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie gerieflik.
Carina V - Jan 2019
Algehele gradering
Het die stilte geniet.
Annaline D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goeie plek om te bly.
Handre D - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Net baie warm in somer.
Rae H - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense.
Andre K - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Willie L - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Sean M - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulik en rustige aand in Karoo, baie dankie Karen.
Elna K - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rusplek langs die pad.
David J - Des 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Raz J - Des 2018
Algehele gradering
Perfect self-catering stay over (deluxe chalet).
Estelle M - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable stay.
Carmen L - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon met alle geriewe.
Grant V - Nov 2018
Algehele gradering
Great accommodation for a wedding weekend.
Pierre K - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
The Shed Farmstall & Lucern Lodge se terugvoer
Goeie middag, Pierre
Dankie vir jou terugvoer.
Ons is tans besig om die De Luxe eenhede te verf.
Ons is sommige Sondae en Maandae gesluit, maar is elke dag in seisoen tye oop.
Groete
Karen
Sarita B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Louise S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek en bekostigbaar.
Piet S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Walter P - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Edwin G - Jun 2018
Algehele gradering
Wish we could stay permanently on the farm.
Piet S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Sophia C - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was rustig en gerieflik bekyk aarde van die N1, huisie pragtig skoon.
Heinrich K - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gerieflike verblyf, deel van vakansie om hier oor te slaap.
Nicola V - Feb 2018
Algehele gradering
Landelik, stilte, spiritueel.
Irma P - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike rusplek na 'n warm dag op die pad.
Gavin F - Jan 2018
Algehele gradering
Convenient and great value.
Cerize R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gelukkig gewees.
Berdine V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Caroline K - Des 2017
Algehele gradering
Karoo-verblyf vol rustigheid en siele lafenis.
Lees meerAlet B - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en die moeite werd!
Riette A - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en almal was ongelooflik behulpsaam.
Lees meerHugo P - Des 2017
Algehele gradering
Stilte van die Karoo, sterre en 'n gesellige houtvuur.
Jennilyn B - Des 2017
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf op pad Kaap toe.
Madelein S - Des 2017
Algehele gradering
Vlermuise, donker en warm.
The Shed Farmstall & Lucern Lodge se terugvoer
Ek het die bankbesonderhede die 23ste ontvang en vir haar belowe ons sal die kostes van Thatch 3 met die probleem terugbetaal, ek het geen datum gegee van terugbetaling nie, aangesien die eienares op vakansie was en sy die rekeninge behartig en sy dit sou doen sodra sy terug sou wees by die huis.
Ons het 'n vinnige kragonderbreking gehad daardie aand aan Eskom se kant, maar ons krag by die huis het dadelik aangekom, ek was maw onbewus dat hulle krag nie weer aangekom het nie. Sy het al ons kontakbesonderhede gehad, dit is in die Charlets opgeplak en ons woon slegs ongeveer 150 m van die eenhede af. Daar is absoluut geen rekord op my of my man se fone dat iemand ons enigsins probeer kontak het nie, ek het dit aan haar genoem ook toe sy my die volgende dag gekontak het. Ons kan slegs bewus wees van 'n probleem as ons gekontak word. Ons is 24/7 aan diens en sal uit ons pad uit gaan indien daar n probleem is. Die kragboks, wat in die kombuis sit, se hoofskakelaar was af gewees,
Ons woon op 'n plaas, ons het geen beheer oor enige spinnekop, vlermuis of gogga wat dalk iewers kan kop uitsteek nie. Die personeel kon die volgende dag ook geen vlermuis lykies kry of enige vlermuis mis nie.
Wat die bankies in die son betref, hulle staan op die stoep, waar hulle nog altyd staan, ons kan dit nie op die gras los nie, want die gras moet nagespuit word en gaan verniel as ons dit heen en weer moet skuif om te keer dat hulle nat word en skeeftrek. Dit is die gaste se keuse om dit te skuif waar hulle dit wil he. Ons het net soos met die insekte en goggas geen beheer oor die hitte van die Karoo nie.
Daar is net een swembad en dit is by die De Luxes vir al die gaste se gebruik. 'n Swembad in die droe Karoo in die tye waarin ons leef, is n luukse en water in een swembad, moet waardeer word.
Ek vra weereens om verskoning vir die misverstand oor wanneer terugbetaling gedoen sou word.
Mabel V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Friedl V - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Charles H - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Liza P - Des 2017
Algehele gradering
Uit en uit waarde vir geld!
Harry T - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Eunice V - Nov 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie rustige plek vir mense wat na aan die natuur te wees. Ons stadsjapies het egter DStv gemis.
Regina V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Carina B - Nov 2017
Algehele gradering
Aankoms, verblyf en vertrek het glad verloop.
Linda P - Okt 2017
Algehele gradering
We had a very nice and relaxing stay there. I would recommend it for sure.
Yvette B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Esta B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Gert C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker Karoo-oorbly plek.
Lena B - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus en veilig gevoel.
Martiens P - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, rustige oornag opsie.
Shirley S - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename verrassing vir die moeë reisiger.
Delina M - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Charlotte K - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap op die plaas.
Chris T - Mei 2017
Algehele gradering
Die ligging van die chalets is baie goed maar ons was teleurgesteld in die algehele netheid en onderhoud van die chalet.
Lees meerHarry T - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker oorgebly.
Inarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek onder die sterre.
Piet V - Apr 2017
Algehele gradering
Goed geleë en baie skoon woning met alles wat benodig word.
Frederik M - Apr 2017
Algehele gradering
Oorslaap onderweg na Mosselbaai, maar sou nie omgee om meer tyd daar te kon spandeer nie.
Cherene E - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Walter P - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Pieter B - Jan 2017
Algehele gradering
Diens was goed. Sal weer teruggaan.
Karen J - Jan 2017
Algehele gradering
Eenvoudige plaaslewe.
Lees meerAndre J - Des 2016
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag op 'n lang reis.
Mellischa R - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs!
Kevin V - Des 2016
Algehele gradering
Sal maklik weer hier kom oornag.
Elana V - Des 2016
Algehele gradering
Wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer.
Magda L - Des 2016
Algehele gradering
Regte plaasgevoel.
Isaac D - Des 2016
Algehele gradering
Die plek was baie netjies mooi uiteengesit.
Zelma H - Des 2016
Algehele gradering
Nie sleg nie.
Oloff H - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, goed geleë, veilig.
Aurona G - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en 'n heerlike oornagrusplekkie langs die pad.
Harry V - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Philip J - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut geniet, ligging buite dorp perfek, lekker atmosfeer, honne welkom.
Pieter H - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties, skoon en baie rustig.
Inarie V - Nov 2016
Algehele gradering
'n Rustige nag onder die Karoo sterrehemel.
Lees meerDanie N - Nov 2016
Algehele gradering
Friendly staff, upgrade at no extra cost, everything was what we needed for a good overnight stop! Will definitely visit again.
Anton Fourie D - Nov 2016
Algehele gradering
Voldoen verseker aan ons vereistes.
Kobus D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie geskikte oornagplek.
Anne C - Sep 2016
Algehele gradering
Fairly basic accommodation, but all one needs and good value for money.
Raymond O - Jul 2016
Algehele gradering
Flink, deeglik en vriendelike diens.
Pierre K - Apr 2016
Algehele gradering
Baie bly ons het van The Shed gebruik gemaak.
Janette D - Apr 2016
Algehele gradering
It was a wonderful stopover for us and the kids. The animals are tame enough to pet and my children could run around in a safe and healthy environment.
Lees meerNico B - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Lynette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi! Gerieflik! Net awesome!
Sakkie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik geleë met hulpvaardige diens.
Jennifer P - Mrt 2016
Algehele gradering
Nagmerrie!
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Lelani S - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Nienie S - Jan 2016
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plek!
Ilse B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, goed georganiseerde en bekostigbare verblyf.
Marilette P - Jan 2016
Algehele gradering
Nie aanvaarbaar nie. Het ander verblyf gekry in Beaufort-Wes.
Lees meerSandra R - Des 2015
Algehele gradering
Oase.
Greg A - Des 2015
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n goeie nagrus op reis tussen Johannesburg en Kaapstad.
Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige ligging, stunning blyplek!
Judy B - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Gerhard V - Des 2015
Algehele gradering
Moet net nooit vergeet om die tjops daar te koop en te braai nie.
Raina H - Des 2015
Algehele gradering
Warm, friendy reception. Clean, spacious accomodation. Perfect stop-over location!
Pieter L - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike oornagplek op 'n bedrywige plaas ... Dis egter stil en gerieflik.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom