+57
Selfsorg in Beaufort-Wes

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 266 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Danie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustige plaasatmosfeer. Het net oornag. Lekker warm stort. Snoesig geslaap met warm laken en muurverwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vreedsaam, rusting en die huisie met geestelike kuns was sielskos. Ons het gery van Gauteng met 4 hondjies en ons grootste prioriteit was dat die hondjies gemaklik moes wees. En het hulle die vryheid terdeë geniet. 'n Hondeparadys. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige, skoon oornag verblyf. Die verblyf is ideaal vir oorslaap. Dit is netjies en skoon en baie rustig. Die padstal is 'n moet om te besoek vir heerlike wors/tjoppies en konfeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustige, lekker plaas atmosfeer. Baie lekker stopover van Jhb. Ons het in deluxe 3 gebly. Plek is baie skoon. Ons kon by die padwinkel lekker Karoo skaap tjops en skaap wors koop en lekker gebraai. Hout en fire lighters was by die eenheid. Dit was 36 grade buite en kon lekker afkoel in die swembad. Baie lekker, ek kan aanbeveel en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken Q
1 nag
4.6
Mrt 2026

Very quiet and restful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Vriendelike gasvrye diens. Heerlike en rustige verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabang S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

It was great. It was a great place. The kids thoroughly enjoyed the abundance of space, the farm life, and the pool with no 'p' in it. We'll be back again for the fun and biltong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Baie lekker, skoon netjies en stil. Lekker oornag plek oppad na Kaap of terug noorde toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Great outside area. The unit definitely needs air con. The outside area is very nice, great pool and braai area. But the house is stiflingly hot inside, to such an extent that the fans do not assist. The units need air-conditioning. So we enjoyed our evening, but did not sleep well. The lamb chops we ordered were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 294

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2d4f022a4a3ff8e684d7fa049a03ad7487ec5f33b427fbe9beed1e6686ee805110c684e85f3150191aa605c1e070012dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 266 5 1 5 N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.231 22.806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang