TJ's Self-catering Accommodation
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 18 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R455 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
TJ's Self-catering Accommodation is 'n gerieflike kothuis op die eienaar se perseel in 'n aparte gedeelte wat met 'n muur geskei word en 'n privaat ingang en tuin het.
Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie met 'n kind en is ook troeteldiervriendelik. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, spieëltafel en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n slaapbank, 'n uittrekbed, 'n koffietafel, leunstoel, en 'n TV met DStv.
Die sitarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor 'n tuintjie met 'n braai in die hoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink TJ's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom