LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by TJ's Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+16

TJ's Self-catering Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

TJ's Self-catering Accommodation is 'n gerieflike kothuis op die eienaar se perseel in 'n aparte gedeelte wat met 'n muur geskei word en 'n privaat ingang en tuin het.

Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie met 'n kind en is ook troeteldiervriendelik. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, spieëltafel en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n slaapbank, 'n uittrekbed, 'n koffietafel, leunstoel, en 'n TV met DStv.

Die sitarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor 'n tuintjie met 'n braai in die hoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by TJ's Self-catering Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir TJ's Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink TJ's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfOZzPXOItiPJ1YpgAEzAlg9LnOQ8JlozIcAZdWAeOLpZACSIcS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R520  per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 16 Voortekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.096927321103 18.303497429427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!