Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Travalia Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 93 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond.

Daar is 26 ruim kamers en elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en speelpark. Die plaas het skape en beeste, asook wild soos koedoes, springbokke, blesbokke en ander kleiner bokke. Al die kamers is rolstoelvriendelik.

Travalia Guest Farm bied braaipakke met Karoo-lamstjops en wors, of tradisionele lamsvleis en hoenderpastei. Braaibroodjies is ook beskikbaar en hout word voorsien. Maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word. Travalia Guest Farm het 'n dranklisensie en koeldrank, bier en wyn is by die hoofontvangsarea beskikbaar. Ontbyt en ander plaasprodukte is by die plaaswinkel te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 996 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jimmy S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en koel op 'n baie warm dag op pad. Ons was nie honger genoeg om die smaaklike spyskaart te probeer nie. Die inklok was soepel en vrien...
Sien meer
Okt 2024
Isabel G
Saam met lewensmaat
5.0
'n Oase. 'n Lafenis-plek vir 'n moeë lyf. Baie lekker gebly!
Okt 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient stop on our way to and from Kruger. Very pleasant with super nice staff. Very nice service, quiet and relaxing. Took the bra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Elmarie V
Gesin met tieners
5.0
Aangename oornag akkommodasie. Uitstekende oornag plekkie. Opsie om te braai. Braaivleisvuur is vir ons aangesteek en heerlike bykosse by die eenheid ...
Sien meer
Sep 2024
Martin S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oase in die dorre Karoo. Travalia Guest Farm is sowaar 'n oase in die dorre Karoo. Ons het baie lekker daar gebly en hulle kos is van die boo...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 996

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Travalia Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 93 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Drie Susters, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 996 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang