Travalia Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en Richmond.

Daar is 26 ruim kamers en elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en speelpark. Die plaas het skape en beeste, asook wild soos koedoes, springbokke, blesbokke en ander kleiner bokke. Dis rolstoelvriendelik.

Travalia Guest Farm bied braaipakke met Karoo-lamtjops en wors of tradisionele lamsvleis en hoenderpastei. Braaibroodjies is ook beskikbaar en hout word voorsien. Maaltye word teen ekstra koste gereël. Travalia Guest Farm het 'n dranklisensie en koeldrank, bier en wyn is by die hoofontvangsarea beskikbaar. Ontbyt en ander plaasprodukte is by die plaaswinkel te koop.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Travalia Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false