Vrede Fountain House Farm Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ciska E - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, mooiste uitsig, die sterre was 'n hoogtepunt.
Mc V - Feb 2024
Algehele gradering
Ruim, swemplek, privaat, toegerus, pragtig.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Mc, ons is so bly dat julle 'n wonderlike tyd gehad het by ons! Die rivier is die perfekte ontspanningsplek vir die hitte, en daar is niks so spesiaal soos die pragtige sterre van die Karoo-nagte nie. Ons is ook baie dankbaar vir die komplimente oor die aanwysings en die toerusting van die huis. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, en ek hoop regtig julle maak weer 'n draai in die toekoms. Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Yolandi R - Des 2023
Algehele gradering
Baie ruim, en wonderlike ligging!
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Yolandi, dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, en ek hoop julle kom kuier weer in die toekoms. Baie dankie vir die positiewe woorde!
Lizl O - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n pragtige huisie in die pragtige natuur, naby die rivier.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Liz, ons waardeer jou woorde en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Joey G - Des 2023
Algehele gradering
Die rustige atmosfeer met die klank van kabbelende water maak die akkommodasie puik.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Joey, ons waardeer jou woorde en ons sien uit daarna om julle terug te welkom!
Annette L - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde en die terugvoer Annette, ons het dit net geniet om jou te laat bly en hoop dat jy gou weer terugkom. En jy is so reg oor die uitsig, jy kan dae lank daarna staar!
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam, maar was teleurgesteld dat ons 14:00 kon arriveer en daar aangekom het 16:00 en toe is hul nog besig om gras te sny en stoep skoon te maak.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Johan, ons waardeer dit so en ons is bly dat jy so 'n ontspanne tyd gehad het.
Jy is 100% korrek, wat jy ervaar het met aankoms is ongevraagd en ons is jammer dat jy dit moes verduur. Dit is nie normale praktyk nie, maar wees verseker ons het maatreëls ingestel om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Weereens dankie
Johanna S - Jan 2023
Algehele gradering
Thanks for all!
Sunette J - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Sunette, ons is so bly jy het jou tyd op die plaas geniet het.
Paul K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker huis in 'n pragtige omgewing.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Paul, ons waardeer jou terugvoering so baie. Kom kuier ons asseblief gou weer.
Erna P - Sep 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Erna, kom kuier ons asseblief gou weer.
Sonia D - Aug 2022
Algehele gradering
The location was amazing.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Thank you for your kind words Sonia, we just loved having you stay. Please come and visit us again soon.
Henriette K - Aug 2022
Algehele gradering
Vrede - Werklik 'n besonderse plek.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Henriette, ons het dit net geniet om jou te laat bly.
Christo J - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely bliss.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
We just loved having you stay Christo, please come again soon!
Dawie P - Feb 2022
Algehele gradering
Jaarlikse Kaap trip.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Ons het dit net geniet om jou te laat bly Dawie, en dankie vir jou vriendelike woorde - jy het die huis perfek beskryf. Kom asseblief gou weer!
Jasper V - Feb 2022
Algehele gradering
Stil en rustig in baie mooi omgewing.
Judy B - Des 2021
Algehele gradering
Was wonderlike, dankie.
Natasha M - Nov 2021
Algehele gradering
Perfek en waarde vir geld.
Billy S - Sep 2021
Algehele gradering
Was lovely and peaceful, such an amazing stay.
Sharlien N - Sep 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld verseker.
Chantelle K - Sep 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker en baie goed ingerig.
Catherine T - Mei 2021
Algehele gradering
It was peaceful and perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was rustig en perfek.
Johnathan was 'n uitstekende gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Thank you Catherine. We look forward to seeing you again soon.
Ina D - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike huis met elke moontlike gerief.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Ina, ons waardeer u terugvoer so baie. En kan nie wag om u binnekort weer terug te verwelkom nie.
Heide D - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent stay, enjoyed our days on the beautiful farm.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie vir u vriendelike woorde Heide. Ons was baie bly dat u by ons gebly het en kan nie wag om u binnekort weer terug te verwelkom nie.
Rina W - Apr 2021
Algehele gradering
We had a wonderful time at this beautiful place.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
We just loved having you stay Rina and can't wait to welcome you back again soon.
Daynia B - Des 2020
Algehele gradering
Great overnight stay.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
We just loved having you stay Daynia and can't wait to welcome you back again soon.
Pierre M - Des 2020
Algehele gradering
Verrassend lekker!
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie Elize, ons sien so uit daarna om julle terug the verwelkom.
Marius V - Aug 2020
Algehele gradering
Die ligging is puik. Die huis is lekke ruim en skoon.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Dankie, Marius, ons kan nie wag om u terug te verwelkom nie, hopelik binnekort!
Claire K - Aug 2020
Algehele gradering
Peaceful and comfortable after 5 months in lockdown in Gauteng.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Thank you, Claire, we just loved having you stay and hope that you had a great time with your family in PE. We hope to see you again soon!
Silke R - Des 2019
Algehele gradering
We spent a lovely afternoon and night there.
Jj D - Mei 2019
Algehele gradering
'n Karoo wegkruip-paradys!
Lees meerLarisa L - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry en ‘n hemelse wegbreek van die stad.
Danie M - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker "wegspring" slaapplek om jou in die gees van die vakansie te kry. Bietjie van die pad (N9) af, maar unieke, still karoo ervaring.
Lees meerRyno M - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid en voedsel vir die siel.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
We just loved you all stay, Thank you Ryno. We hope you managed to get your doggie clean. Please do come and visit us again soon.
Linda L - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik en gemaklik.
Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer
Puik gaste, hoop ons sien julle gou weer.
Geniet julle by die see
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vrede-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap