Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Fountain House Farm Stay

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Vrede Fountain House Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ciska E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, mooiste uitsig, die sterre was 'n hoogtepunt.

Heerlik gebly, die huis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, swemplek, privaat, toegerus, pragtig.

Pragtige private plekkie diep in die Karoo. Lekker swemplek vir die hitte en 'n heerlike groot stoep. Sal 'n lekker wegbreek wees vir 'n familie of groep vriende. Die sterre was ongelooflik! was 'n fantastiese gasvrou en het baie goeie aanwysings gestuur. Die huis is ook baie goed toegerus en die kaste is selfs gemerk om dit makliker te maak om goed te kry. 'n Absolute gem .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Mc, ons is so bly dat julle 'n wonderlike tyd gehad het by ons! Die rivier is die perfekte ontspanningsplek vir die hitte, en daar is niks so spesiaal soos die pragtige sterre van die Karoo-nagte nie. Ons is ook baie dankbaar vir die komplimente oor die aanwysings en die toerusting van die huis. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, en ek hoop regtig julle maak weer 'n draai in die toekoms. Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Vrede Fountain House Farm Stay
Yolandi R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met vriende

Baie ruim, en wonderlike ligging!

Die huis is lieflik groot, en reg langs die rivier waarin mens kan swem. Dit is heerlik om so bietjie uit die stad te kom en die stilte in te neem! Gerieflike beddens en lekker groot kombuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Yolandi, dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, en ek hoop julle kom kuier weer in die toekoms. Baie dankie vir die positiewe woorde!

Vrede Fountain House Farm Stay
Lizl O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl O
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n pragtige huisie in die pragtige natuur, naby die rivier.

Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n pragtige huisie in die pragtige natuur, naby 'n riviertjie met 'n pragtige stapplek. Ons wil vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Liz, ons waardeer jou woorde en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Vrede Fountain House Farm Stay
Joey G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustige atmosfeer met die klank van kabbelende water maak die akkommodasie puik.

Ons het lekker gebly en die rus en vrede baie geniet in die natuur. Sal volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Joey, ons waardeer jou woorde en ons sien uit daarna om julle terug te welkom!

Vrede Fountain House Farm Stay
Annette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Die ruim, netjiese huis bied baie goeie waarde vir wat jy betaal. En al die klein details soos genoeg hande- en opwasseep, snesies in badkamer ens. maak dit sommer net ekstra lekker en die pragtige uitsig op die groot stoep is 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde en die terugvoer Annette, ons het dit net geniet om jou te laat bly en hoop dat jy gou weer terugkom. En jy is so reg oor die uitsig, jy kan dae lank daarna staar!

Vrede Fountain House Farm Stay
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Was baie aangenaam, maar was teleurgesteld dat ons 14:00 kon arriveer en daar aangekom het 16:00 en toe is hul nog besig om gras te sny en stoep skoon te maak.

Ons kon geen fout vind met die huis ens. nie. Baie rustig en ontspanne, maar voel net as jy arriveer na die tyd wat jy kan inboek wil jy nie nog mense hê wat daar besig is om skoon te maak nie. Daar is genoeg tyd om als reg te kry voor jou aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Johan, ons waardeer dit so en ons is bly dat jy so 'n ontspanne tyd gehad het.

Jy is 100% korrek, wat jy ervaar het met aankoms is ongevraagd en ons is jammer dat jy dit moes verduur. Dit is nie normale praktyk nie, maar wees verseker ons het maatreëls ingestel om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Weereens dankie

Vrede Fountain House Farm Stay
Johanna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S
Enkelreisiger

Thanks for all!

Lovely place, with great nature, and really comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette J
Gesin met tieners

Rustig.

Lekker plaashuis in die Karoo met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Sunette, ons is so bly jy het jou tyd op die plaas geniet het.

Vrede Fountain House Farm Stay
Paul K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huis in 'n pragtige omgewing.

Die huis is lekker ruim met alles wat mens nodig het. Die omgewing is pragtig met mooi uitsig op die omliggende berge. Dis heerlik stil en rustig. Ons het ons verblyf baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Paul, ons waardeer jou terugvoering so baie. Kom kuier ons ​​asseblief gou weer.

Vrede Fountain House Farm Stay
Erna P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ver weg van alle gewoel, rustig, doodste stilte, kabbelende riviertjie by die huis. Baie lekker gebly. En die lekkerste beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Erna, kom kuier ons ​​asseblief gou weer.

Vrede Fountain House Farm Stay
Sonia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location was amazing.

When we arrived, we couldn’t believe our luck. The location was amazing and the waterfall right by our back door was just the thing we needed to relax. It was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Thank you for your kind words Sonia, we just loved having you stay. Please come and visit us again soon.

Vrede Fountain House Farm Stay
Henriette K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede - Werklik 'n besonderse plek.

Dit was 'n voorreg om te kan deel in die stukkie natuur, pragtige stroom en berge, netjiese, goed beplande huis. Moenie net een nag bly nie - daar is te veel om te doen. Ongelukkig geen WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Henriette, ons het dit net geniet om jou te laat bly.

Vrede Fountain House Farm Stay
Christo J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J
Gesin met tieners

Absolutely bliss.

Loved that Vrede Fountain House, feels remote and although the WiFi is laggy, it is a great excuse to disconnect from society and soak up the tranquillity. The star gazing at night is next level.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

We just loved having you stay Christo, please come again soon!

Vrede Fountain House Farm Stay
Dawie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jaarlikse Kaap trip.

Hierdie was een van die rustigste, kalmste plekke waar ek nog oornag het. Alles was perfek. Sal beslis weer daar stop hopenlik vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Ons het dit net geniet om jou te laat bly Dawie, en dankie vir jou vriendelike woorde - jy het die huis perfek beskryf. Kom asseblief gou weer!

Vrede Fountain House Farm Stay
Jasper V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in baie mooi omgewing.

Die huis is toegerus met alles wat nodig is. Pragtige uitsig so tussen die berge, het die tydjie daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Gesin met klein kinders

Was wonderlike, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en waarde vir geld.

Sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy S
Gesin met tieners

Was lovely and peaceful, such an amazing stay.

It has everything you would find in your own home (the essentials). Nicely spaced out and in such a lovely location. The owners are such lovely and welcoming people. Will definitely be coming back for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlien N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlien N
Saam met vriende

Beste waarde vir geld verseker.

Beste waarde vir geld verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker en baie goed ingerig.

Baie mooi omgewing, vriendelike diens, pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine T
Saam met vriende

It was peaceful and perfect.

Johnathan was a great host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was rustig en perfek.

Johnathan was 'n uitstekende gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Thank you Catherine. We look forward to seeing you again soon.

Vrede Fountain House Farm Stay
Ina D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis met elke moontlike gerief.

Ons was so verras met die geriewe wat voorsien word, die netheid en gerieflikheid van die huis en die gasvryheid! Dit is 'n hele ent grondpad, maar die ligging is dit werd - stil en rustig, omring deur kliprandte en snags n helder sterrehemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Ina, ons waardeer u terugvoer so baie. En kan nie wag om u binnekort weer terug te verwelkom nie.

Vrede Fountain House Farm Stay
Heide D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide D
Saam met vriende

Excellent stay, enjoyed our days on the beautiful farm.

Diep in die Karoo, bergagtige mooi wêreld waar hartsvrede gevind word. Goed versorgde en toegeruste huis. Veilige stapveld en goeie voëlkykareas. Beveel Vrede Fountain plaas sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie vir u vriendelike woorde Heide. Ons was baie bly dat u by ons gebly het en kan nie wag om u binnekort weer terug te verwelkom nie.

Vrede Fountain House Farm Stay
Rina W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time at this beautiful place.

We were looking forward to a few days of rest and silence and we found this and many more at Vrede Fountain Farm. Everything was perfect and to describe the comfortable stay , the super starry nights, the wonder of nature around us, is impossible. This was a 5 star experience! Jonathan and Catherine are excellent hosts. Thank you for a beautiful stay at your piece of heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

We just loved having you stay Rina and can't wait to welcome you back again soon.

Vrede Fountain House Farm Stay
Daynia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daynia B

Great overnight stay.

The farm is a lovely rest stop on a long journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

We just loved having you stay Daynia and can't wait to welcome you back again soon.

Vrede Fountain House Farm Stay
Pierre M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M
Saam met vriende

Verrassend lekker!

Om so 'n mooi stuk bosveld en 'n kabbelende riverstroom voor die huis te kon sien was onverwags in die Karoo. Mooi uitsig vanaf braai /stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie Elize, ons sien so uit daarna om julle terug the verwelkom.

Vrede Fountain House Farm Stay
Marius V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is puik. Die huis is lekke ruim en skoon.

Ons sal graag weer daar wil oorbly. Maar meer as een nag. Die stilte en sterreprag was hemels. Ek sal definitief hierdie juweel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Dankie, Marius, ons kan nie wag om u terug te verwelkom nie, hopelik binnekort!

Vrede Fountain House Farm Stay
Claire K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Gesin met klein kinders

Peaceful and comfortable after 5 months in lockdown in Gauteng.

Friendly and welcoming. The position and remoteness of this comfortable large house cannot be compared. We had lots of firewood for wonderful fires each evening and enjoyed relaxing in the living area. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Thank you, Claire, we just loved having you stay and hope that you had a great time with your family in PE. We hope to see you again soon!

Vrede Fountain House Farm Stay
Silke R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke R
Gesin met tieners

We spent a lovely afternoon and night there.

Although the accommodation was not ready for us when we arrived we spent a pleasant hour chatting with our host and having a cup of tea with him. We thoroughly enjoyed the peaceful accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Karoo wegkruip-paradys!

Fountain House is beslis nou bo-aan ons lys van gunsteling natuur-wegkruipplekke! Ons het vir 4 nagte gebly, en volgende keer gaan ons sommer vir 2 weke. Die onbeskryflike ligging in 'n weggesteekte vallei, omring deur die golwende Karoo-landskap, bring stilte en vrede wat hoekies van die siel binnedring waarvan mens nie eers bewus is nie; om van die ongelooflike sterrehemel vroeg-aand nie eers te praat nie - op die dekstoele onder die helderste Melkweg, 'n natuurlike waterval as agtergrondmusiek saam met die paddakoor - saligheid sonder woorde! Ons was gelukkig dat daar uitsonderlike goeie reëns geval het net 'n paar dae voor ons besoek - dus het die rivier onderkant die huis behoorlik gedreun; daar is lekker groot rotse langs die rivier vir 'n luilekker piekniek ook. Die huis self is groot, lig en uiters gerieflik. Catherine het ons ook 'n warm en hartlike Karoo-ontvangs gegee en seker gemaak ons weet waar alles is. Ons gaan kuier beslis sommer vinnig weer by hierdie uiters spesiale Karoo-hoekie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larisa L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa L
Gesin met klein kinders

Wonderlik, gasvry en ‘n hemelse wegbreek van die stad.

Winky is ‘n wonderlike gasvrou. Die huis is ruim en het als wat mens nodig het. Daar is lugverkoeling in die sitkamer en die kamers het waaiers, so die hitte kan bietjie erg raak as mens slaap. Pragtige uitsig vanaf die stoep en lekker wandelroetes met koedoes en beeste om die kinders te vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met vriende

Baie lekker "wegspring" slaapplek om jou in die gees van die vakansie te kry. Bietjie van die pad (N9) af, maar unieke, still karoo ervaring.

Ons het 'n oorslaapplek gesoek wat ons bietjie in die vakansiegees kon kry na die lang pad is Fountain house is die perfekte, "wegspring" slaapplek van Pretoria af op pad Plettenbergbaai toe. Dit is 'n bietjie (18km) van die pad (N9) af maar 'n unieke, still karoo ervaring. Braai 'n vleisie (wat jy in Graaf Reinett koop) terwyl jy op die huis se stoep sit so tussen die koppies, en jou kanse is goed om die koedoes te sien wat kom om water te drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en voedsel vir die siel.

Wat 'n asemrowende plek op 'n asemrowende angorabok- en volstruisplaas. Op 'n koppie met 'n pragtige uitsig oor die kranse en langs 'n klein riviertjie. Het so lekker ontspan met die klanke van die natuur en 'n lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

We just loved you all stay, Thank you Ryno. We hope you managed to get your doggie clean. Please do come and visit us again soon.

Vrede Fountain House Farm Stay
Linda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Gesin met tieners

Pragtig, vriendelik en gemaklik.

Ons is baie vriendelik ontvang, die huis is baie gemaklik en baie netjies en alles is fantasties mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede Fountain House Farm Stay se terugvoer

Puik gaste, hoop ons sien julle gou weer.
Geniet julle by die see

Vrede Fountain House Farm Stay
Vanaf R2 450
R2 450 R2 205
per nag, vir 7 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R2 205
per nag, vir 7 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R2 205
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vrede-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378aa1563a9630bf49ccb3626512d6622765ba0ec76f1701ed09b5b3c4a18c0c5e445463b1f4820fd59ce65a6423b57aad9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 205 per nag, vir 7 mense 35 5 1 5 De Vrede Farm Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.212873123824 24.192445120743