Weltevrede Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit voel soos tuiskoms na 'n lang dag op die pad.
Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie wat ons enige tyd sal aanbeveel.
Reinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ben F - Des 2023
Algehele gradering
Plek is binne bereik van Sossusvlei toegangshek.
Werner W - Des 2023
Algehele gradering
Woestyn oase klink soos 'n tipiese kliek, maar Weltevrede doen werklik die naam gestand. Die absolute gasvryheid is uit die boonste rakke! Ons was hartlik ontvang en almal se vriendelikheid is uitnemend. Die aandete was regtig besonders en die ontbytpakkies was genoegsaam vir die oggend na Sossusvlei. Dit is regtig die aanbevole, waarde vir geld, stop as enigiemand beplan om na Sossusvlei te gaan. Daar is ook ander aktiwiteite op Weltevrede.
Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense.
Heila V - Aug 2023
Algehele gradering
Sien sterre, alles was uitstekend.
Coenraad D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gawe gasvrou en heerlike akkommodasie.
Richard D - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent service and comfortable.
Hendrik C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Maritz M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly en kos was goed.
Carla L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons 'n nuwe tuiste bygekry het. Die diens was uitmuntend. Die ontvangs warm en hartlik. Die kos was wonderlik.
Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Ware oase! Heerlike en goed toegeruste eenhede.
Mandie V - Apr 2022
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon en die plaassonsondergang was 'n ervaring.
Andrew H - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Carl A - Mrt 2022
Algehele gradering
Mens kan nie gasvryheid koop nie, en hier is hartlike ontvangs en eerlike goeie mense.
Yvonne K - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and pleasant. The food is delicious.
Lees meer- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom