White Sands
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ian D - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing stay at this beachfront apartment.
Retha W - Mei 2024
Algehele gradering
Magnificent.
Marius O - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige dorp en wonderlike verblyf.
Alan & Helen H - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect accommodation in exquisite ocean surroundings.
Lees meerAnese B - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Linda K - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Corne D - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike eenheid met pragtige uitsig en direkte toegang tot die strand.
Liana N - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Annemarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent, awesome, fantastic.
Charmain H - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Kowie P - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal neslis weer van julle gebruik maak.
Reneé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Juliza U - Mrt 2024
Algehele gradering
White Sands is 'n vetsteekte juweel!
Lara C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel, kom graag weer!
Maureen J - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Doné G - Mrt 2024
Algehele gradering
Die uitsig was amazing! Ons het die hele dag die dolfyne dopgehou en lekker gebraai.
Wynand K - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig! Wonderlik.
Nigel L - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus, veilig gevoel.
Heidi C - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Antionetta B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hannes L - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goeie waarde vir geld.
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Alles en nog meer wat jy nodig het.
Lizette L - Nov 2023
Algehele gradering
Stil, mooi, netjies.
Yolande D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Desiree H - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic best location in Kleinkrans.
Jp F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi en hou van see-uitsig.
San-naudé J - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome, ligging is perfek!
Brendon J - Jul 2023
Algehele gradering
Tsitsi altyd daar om te help. Verstaanbaar en n lieflike mens. Ons is goed ontvang deur haar en het definitief goie indrukke gelos. Whitesands baie pragtig met pragtige views sal definitely weer gou weer kom besoek.
Linda S - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties, gaan verseker weer.
Peter C - Jul 2023
Algehele gradering
Great position, brilliantly equipped, elegantly furnished.
Cornel M - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verbly.
Marinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Albertus B - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome stay. Will definitely come back.
Gert V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gustav G - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Juenesse D - Mei 2023
Algehele gradering
'n Klein stukkie hemel op aarde. Net wat ons nodig gehad het om weer die wind in ons seile terug te sit!
Karin W - Apr 2023
Algehele gradering
An enjoyable, modern and clean stay!
Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goed geleë.
Leonie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese woonstel met die nodige geriewe vir twee persone.
Elizna H - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Tinus O - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Claudio V - Feb 2023
Algehele gradering
Top.
Schoeme S - Nov 2022
Algehele gradering
'n Knus-kuier met 'n pragtige see uitsig!
Lees meerJp N - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker by die see.
Charmaine J - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en mooiste ligging.
Reyno S - Jul 2022
Algehele gradering
Stunning location and excellent value for money.
Davey C - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om te herlaai.
Peter C - Jul 2022
Algehele gradering
Had a great time.
Esmé T - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Anel C - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Schalk V - Jul 2022
Algehele gradering
Besonderse mooi uitsig. Pragtige omgewing. Baie stil. Salig. Heerlik gerus.
Rozanne S - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect stay.
Micky D - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning location, with mesmerizing views.
Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtige see-uitsig en privaat.
White Sands se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Danie B - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Thea P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig!
Sias O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Rustig. Skoon. Werlikwaar fantasties.
Marietjie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful place with a beautiful view. Would have loved to stay longer.
Le-ann M - Mrt 2022
Algehele gradering
Breathing views to suit your inner peace.
Vivian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus met 'n goeie uitsig op branders.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anneke D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig en veilig.
Desmond Johnny A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie. Waarde vir geld. Jammer die strand nie geskik vir swem, anders sou ek weer teruggegaan het.
Elma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie met see-uitsig.
Wouter T - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging om vanaf Mosselbaai tot Knysna te verken.
Deirdre V - Feb 2022
Algehele gradering
Home away from home!
Linda L - Feb 2022
Algehele gradering
Beste uitsig.
Elsie M - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Lees meerAndrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Loved our few days at White Sands.
Maggie K - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome sal weer teruggaan.
Maggie K - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Abraham L - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike plek met die mooiste uitsig.
Carla S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Karin V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike plek!
Marie O - Des 2021
Algehele gradering
Baie dankie.
Denvor M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Lorinda D - Nov 2021
Algehele gradering
Great experience.
Sakkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Riaan H - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, netjies, skoon en privaat.
Percival K - Nov 2021
Algehele gradering
Ideaal vir 'n bietjie rustigheid en kalmte.
Samantha A - Nov 2021
Algehele gradering
White sands is baie netjies, daar is niks te kort.
David M - Nov 2021
Algehele gradering
Sien onder
Deirdre V - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome, ons kom beslis weer!
Ane K - Okt 2021
Algehele gradering
Dis baie gemaklik en ’n rustige atmosfeer.
Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Beste uitsig! Pragtige eenheid, reg by die see.
Juanita B - Mei 2021
Algehele gradering
This is a new venue and the location is great. However if you have kids, this is not the place as it is not set up with anything other than a place to sleep. Really disappointed as the owner was aware that we have a 2 year old which requires more than just a bed but also things like a microwave or set up where something can be prepare for a child.
Lees meerWhite Sands se terugvoer
Thank you so much for the review. We are very sad to receive this review as we were under the impression that you were satisfied after returning to the property that day.
On the day you checked in you were not happy that there was no kitchen even though we did not advertise that we are self catering. We only advertised a room in the property. You left our property and said that you will get another place to stay, you then came back after speaking to LekkeSlaap and said that you will spend the night as they also confirmed that we are not advertising as selfcatering and we do not offer any kitchen facilities. We are very sorry that you had such a bad experience and wish that you had contacted us prior to your booking to ensure that we have the facilities you would require to accommodate your family's needs.
Anné F - Apr 2021
Algehele gradering
Beeldskoon en perfek geleë.
Jolanie L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap