LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Sands | LekkeSlaap
+135

White Sands

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir White Sands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonja B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Besigheidsreis

Beste uitsig! Pragtige eenheid, reg by die see.

Pragtige netjies eenheid, met 'n asemrowende see-uitsig. Ek moet jul komplimenteer oor die bed, slaap heerlik! Ons gaan ook so een aanskaf. Sal die plek enigetyd aanbeveel en weer oorslaap.

Anne F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en perfek geleë.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon en netjies en perfek geleë, reg teen die strand in n stil straatjie. Die uitsig is fantasties en die gedruis van die branders laat mens vinnig ontspan. Dankie vir julle moeite om ons behoeftes in ag te neem. Ons kom graag weer.

Jolanie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Pragtige uitsig en mooi kamer.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!