Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Astonbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Astonbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 31 lekke plekke om te bly
6 Kingston Place is 'n privaat selfsorgwoonstel vir 4 volwassenes in Marina Martinique Astonbaai, 'n voorstad van J...
Kingston Place is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping op die kanaal se oewer op 'n veilige landgoed in ...
Water Views Apartment is in die luukse Marina Martinique-kompleks tussen Jeffreysbaai en Astonbaai geleë. Dit is di...
Marina View is 'n ruim grondvloerwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié moderne selfsorgwoonstel bied sla...
Waterside Escape is 'n ruim selfsorg-woonstel vir 6 gaste in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié woonstel wat na...
Jamaican Palms 16 is in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Daar is 24 uur-sekuriteit en dit bied gehalteverblyf vir...
Coastal Chic Getaway at Marina is 'n stylvolle selfsorg-woonstel in die prentjiemooi Marina Martinique in Jeffreysb...
Beach Shack at Kingston is in Marina Martinique, Jeffreysbaai, geleë. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping ...
Paradys Selfsorg is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Paradise Beach, Jeffreysbaai, net 200 m van die strand ...
Kingston Place 08 is ’n selfsorg-eenheid wat volledig gemeubileer is, dit kyk uit oor die waterweë in die veilige M...