Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethlehem.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethlehem akkommodasie
Bladsy 3 - 50 lekke plekke om te bly
Green Olive Panorama is 'n gastehuis wat luukse en ruim verblyf bied in Panorama, Bethlehem in die Vrystaat. Die ga...
La Motte Gastehuis is op die N5 geleë, 4 km net buite Bethlehem in die rigting van Harrismith. Hier kan gaste die n...
Knus Selfsorg bied 2 selfsorgvakansie-eenhede in Bethlehem wat altesaam slaapplek aan 6 gaste bied wat op soek is n...
De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gaste...
Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. D...
La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Pau...
Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie va...
Lavender Hill Country Estate is net 5 minute se ry vanaf Bethlehem op pad na Harrismith en Clarens. Aangesien die p...
Kihara Guest House is in die luukse buurt, Panorama in Bethlehem geleë. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers, ...
Gemsbok Cottage is in Bethlehem en is geskik vir 8 gaste. Dié gastehuis het 3 kamers wat saam of apart bespreek ka...