Geverifieerde Resensie
Bethlehem
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bethlehem bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 291 resensies.
"The potholes in the road make it difficult to recommend as a travel destination, which is a pity."
"We just needed to overnight there. We were not seeing it as a travel destination at all."
"I think Bethlehem is a big town and it has beautiful and affordable guesthouses."
"It is sad to see the overall deterioration of the roads and shops in Bethlehem. The school facilities were however of a very high standard. The closest amenities and activities for younger kids are all situated outside of town and more towards other rural areas like Clarens/Fouriesburg/Ficksburg."
"Slegte paaie soos enige ander plek in ons land, maar die dorp se ligging is pragtig en goeie besigheidskomplekse."
"So mooi dorp en so baie om te sien en te verken. Almal vriendelik en hulpvaardig."
"Pragtige dorpie, maar die strate is in 'n haaglike toestand. Soveel slaggate!"
"Die one-ways maak my mal. Daar's yslike groot gate in dorpsarea, groot potholes. Voertuig is beskadig ook in 'n gat."
"Maar soos enige plattelandse dorpie wat swaar kry onder die huidige regering, orals is die pad in baie swak toestand met beurtkrag en geen water nie, wat dit vir die gastehuisbedryf baie moeilik maak want hulle moet die hele tyd jammer sê en kan niks daaraan doen nie! "