- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(31)
- Bloemdal(1)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(11)
- Dan Pienaar(40)
- Fichardt Park(64)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(4)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(23)
- Hospitalpark(3)
- Kiepersol(11)
- Langenhovenpark(27)
- Naval Hill(5)
- Noordhoek(7)
- Olive Hill(1)
- Park West(9)
- Pellissier(11)
- Pentagon Park(5)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(3)
- Rooidam(5)
- Spitskop(35)
- Spitskop Small Holdings(10)
- Universitas(42)
- Universitas Ridge(13)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(24)
- Westdene(21)
- Wilgehof(1)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 5 - 372 lekke plekke om te bly
Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodlan...
The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as...
Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word om...
Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor di...
Victorious on Whites Road skuil teen Grants Hill en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein. Die huis is deu...
Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpar...
Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid beskik oor ...
Crisp Guest Rooms is in die hartjie van Westdene geleë en is die ideale toevlugsoord wat gratis WiFi bied. Hierdie ...
Angels Haven Guesthouse is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadi...
Bains Lodge is op 'n stuk grond van 42 hektaar geleë, net 2 km wes van die Bloemfontein-grens. Dié lodge bied basie...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer