Indien jy Bojanala besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bojanala.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bojanala Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bojanala accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bojanala akkommodasie
Bladsy 7 - 395 lekke plekke om te bly
Ekluvit in Harties @ Longtom 5 is 'n knus selfsorgeenheid vir tot 4 gaste in Ifafi, Hartbeespoort, 1 km van die dam...
The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf is enig in sy soort en is teen die hange van die magiese Magaliesberg....
Vulture Creek bied selfsorgverblyf in 'n chalet op 'n kleinhoewe op die oewer van 'n rivier in Skeerpoort, wes van ...
Tuskers Bush Lodge is reg langs die Olifant-bewarea in Hartbeespoort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in luukse...
Makanyane Lodge is 'n bekoorlike wildlodge wat ideaal vir gesinne is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf i...
Angel Oak Guesthouse is in Brits geleë en bied gerieflike kamers vir naweekbesoekers of internasionale toeriste. D...
Mount Serene is 'n 54 hektaar-plaas teen die hange van die Magaliesberge in die Magaliesberg-biosfeerreservaat. Hie...
Blommelot is in die bosveld versteek en bied gerieflike verblyf net 13 km vanaf Brits. Dit is ideaal vir 'n groot f...
Mister C is in die voorstad, Schoemansville, Hartbeespoort in die hartjie van die Magaliesberg-streek en sowat 70 k...
Ons Huis is 'n vakansiehuis in Schoemanville, Hartbeespoort en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is op die ...