Indien jy Breedekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Breedekloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breedekloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breedekloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Breedekloof akkommodasie
Bladsy 3 - 35 lekke plekke om te bly
Die Heemhuis is in die pragtige dorpie Rawsonville, in die Breederiviervallei, geleë. Daar is slaapplek vir 6 gast...
Slanghoek Mountain Resort is in die pragtige Slanghoekvallei, teen die hange van die Badsberg-bewarea geleë en is o...
Platbos Log Cabins is afgeleë, privaat selfsorghouthuise op 'n prentjiemooi plaas in 'n vallei wat grootliks ongere...
Die Damhuis is op 'n wynplaas, Mossiesdrift, net 5 km buite Rawsonville. Dis was oorspronklik ‘n ou sementdam wat l...
Seven Oaks Vineyard Cottages is op die Seven Oaks-plaas tussen Wolseley en Worcester geleë. Die kothuise is met all...
Mosterts Hoek is 'n plaasstyl-selfsorghuis in 'n rustige omgewing wat 360°-uitsigte op die berge bied. Hiér kan jy ...
De Hoop Farm Stay is 'n selfsorghuis op 'n werkende vrugteplaas naby die Breërivier, Wes-Kaap, en spog met asemrowe...
PicardiPlace is op 'n werkende plaas geleë, net 'n uur se ry van Kaapstad af, naby die bekoorlike dorpie Rawsonvill...
Hoogwater Farmlife and Accommodation is in Wolseley geleë en bied 'n egte plattelandse ervaring. Hoogwater Farm is ...
Serenity at Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad in die hartjie van die Olifants...