Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 5 - 78 lekke plekke om te bly
Beach Villa Britannia is 'n lieflike kusvakansiehuis in die hartjie van Britanniabaai, St. Helenabaai. Dit is ideaa...
Deja-Blue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Goue Myl, St. Helenabaai. Dit is stapafstan...
Beachway on Golden Mile is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige vakansie aan die Weskus. Dié privaat woo...
Die Seehuisie is in 'n kompleks in St. Helenabaai geleë. Hierdie huis is vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende w...
5 Shipment Close is 'n selfsorgstrandhuis met 'n lieflike see-uitsig teen die Gouemyl. Dis stapafstand vanaf die st...
House JDV @ 20 Rooipypie is 'n ruim en luukse selfsorgvakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in die bekende Goue My...
Maleanrich is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Lampiesbaai in St. Helenabaai op die Weskus en is ideaal vir vrie...
Villa Konstanja is in een van Suid-Afrika se mooiste areas teen die Weskus geleë. Die nuutgeboude villa is 'n selfs...
Coen's Place is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis op die strandfront in Britanniabaai, St. Helenabaai. Die huis is idea...
32 on George is 'n pragtige strandhuis langs die Goue Myl van Britanniabaai. Die huis spog met direkte toegang tot ...