Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 8 - 77 lekke plekke om te bly
Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse dubbelverdiepinghuis in Britanniabaai. Die huis is reg op ...
6 On Bloumagriet is 'n bekoorlike vakansiehuis in op die Britannia Beach Estate in St. Helenabaai. Dit bied ruim en...
21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis teen die strand in Britanniabaai met 'n asemrowende uitsig oor die see. Di...
O Pi See is 'n selfsorgvakansiehuis op die water in die hartjie van Britanniabaai in St. Helenabaai. Dit is die ide...
Founders Villa bied selfsorgverblyf in Brittannia Beach Estate in St. Helenabaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal 35...
House Protea bied ruim selfsorgverblyf in Britanniabaai, 'n bestemming langs die Weskus. Die huis is ideaal vir 'n ...
Buttercup is 'n selfsorghuis en is in St. Helenabaai geleë. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is id...
De Kleine Helena is 'n lieflike knus kothuis in die gewilde kusdorpie St. Helenabaai. Die kothuis bied slaapplek aa...
Kumbaya is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Lampiesbaai, in die gewilde vissersdorpie St. Helenabaai, aan die We...
Lunamés is 'n lieflike selfsorgeenheid net 'n paar treë vanaf die pragtige Goue Myl-strand in St. Helenabaai en is ...