Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Caledon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Caledon akkommodasie
Bladsy 3 - 31 lekke plekke om te bly
Newrow Manor is 'n selfsorgwoonstel in Caledon. Die eenheid is naby Caledon Casino, die museum en 'n paar wynplase....
Caledon Lê Plekkie Selfsorg Tuinwoonstel is op dieselfde erf as die hoofhuis geleë en is ideaal vir 'n vinnige wegb...
De Possel is 'n knus selfsorg-eenheid wat verblyf op die bestuurder se perseel in Caledon, 'n bekoorlike dorpie in ...
Die Huisie is in Caledon en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, oornaggaste of familie-besoekers. Dit is naby ...
Orange Blossom Guest House is langs Caledon se hoofstraat en is naby geriewe en besienswaardighede. Caledon Hotel e...
Athenian Villa verwelkom jou by 'n klein stukkie van die Griekse eilande in die Overberg. Dit is in 'n systraat weg...
Beté Accommodation bied oornagverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Caledon. Die gastehuis bied 'n gastekame...
Caledon Grace is 'n pragtige gastehuis in Caledon, 'n bekoorlike dorpie met die Swartberge as agtergrond. Die dorpi...
De Caledon Huis is 'n lieflike selfsorgonderneming in Caledon in die Overberg. Gaste kan kies tussen 7 kamers. Elk...
Green Door is 'n lieflike ateljeewoonstel in Caledon en dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan sakereisige...