Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 84 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 84 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike tuinwoonstel/gastekamer apart van die woonhuis en heeltemal privaat met 'n lekker kuierstoep wat uitkyk oor 'n klein tuintjie. Daar is 'n koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Caledon

Kemi Country Cottage is 'n pragtige selfsorg-kothuis met 'n oopplan-uitleg in 'n stil doodloopstraat in Caledon. Dis sowat 1,2 km vanaf die middedorp. Kemi Country Cottage is die ideale verblyf vir gaste wat 'n trou...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Caledon

Erna's Place is in Caledon geleë en bied gehalteverblyf wat met die eienaar gedeel word. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat net op soek is na oornagverblyf. Daar is 2 slaapkamers wat albei 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Nerina Selfsorg is sentraal geleë in Caledon in die Overberg, net 110 km van Kaapstad af. Dié rustige verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of as oornagplek. Daar is 2 eenhede - 'n woonstel met 2 slaapkame...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

De Caledon Huis is 'n lieflike selfsorgonderneming in Caledon in die Overberg. Gaste kan kies tussen 7 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon

Mossienes 2 is in die Overbergse dorpie Caledon geleë. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort....

15% af Aanbod!
VanafR575
R489
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Orange Blossom Guest House is langs Caledon se hoofstraat en is naby geriewe en besienswaardighede. Caledon Hotel en Hot Springs is net 'n entjie se ry ver en is die ideale plek om te swem, 'n masseer-behandeling te...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

The Pink Lady Guesthouse is 'n luukse gastehuis in Caledon, 'n klein dorpie in die Overberg geleë. Die historiese huis met pragtige houtvloere staan al vanaf 1903 en is onlangs opgeknap om die eertydse argitektuur ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Cyril Rose Self-Catering and Bed & Breakfast is in 'n doodloopstraat geleë in 'n lowerryke woonbuurt. Dit is ideaal vir oornagverblyf, middel-van-die-week-wegbreke en romantiese naweke. Verblyf word gebied in 6 e...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Caledon

Die Tuin Huis is 'n bekoorlike, ou historiese huis in Caledon, in die hartjie van die Overberg. Hierdie dorpie is omring deur pragtige graanlandskappe teen die hange van die Swartberge. Akkommodasie by Die Tuin Hui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Caledon akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]