Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Caledon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Caledon akkommodasie
Bladsy 6 - 31 lekke plekke om te bly
Die ongekunstelde Lavender Cottage is 'n knus selfsorgeenheid met 'n groot stoep wat spog met 'n pragtige uitsig o...
The Rosemary Hut is 'n oulike selfsorgwegbreek met 'n groot stoep en 'n uitsig oor die pragtige Botriviervallei. Di...
Berseba Farm - The Peppermint Box bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n Ecolive-pod op die Berseba-plaas in die Ove...
Berseba Farm - The Buchu Box bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n Ecolive-pod op die Berseba-plaas in die Overberg...
Bertus se Huisie bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n kleinhoewe tussen Caledon en Tesselaarsdal en is naby die a...
Swaynekloof Farm is 'n leefstylplaas met uitgestrekte veekampe en 'n skilderagtige wildreservaat. Dit is in die Bot...
Cornellskop Country Stay is 'n 118 hektaar-plaas in die prentjiemooi Van der Stel Pass-vallei in Botrivier. Dit bie...
Hemel en Aarde Cottages bied lieflike selfsorg-kothuise in die Hemel en Aarde Vallei, sowat 120 km buite Kaapstad. ...
AfriCamps at Stanford Hills bied unieke verblyf in boetiek-glanskamptente aan die voorheuwels van die Keinrivierber...
Overberg Gems - Lagoon View is op 'n klein privaat landgoed, 8 km vanaf Hermanus geleë en spog met 'n asemrowende u...