Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 9 - 219 lekke plekke om te bly
Elysia Cottage is 160 m vanaf die hoofdropsplein en omtrent 50 m vanaf die voetslaanroetes wat na die Clarens Kloof...
Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ou...
Rooiland is in die pragtige dorpie Clarens geleë en bied 'n skouspelagtige berguitsig soos gaste uit die besige st...
Linwood Guest Farm is in die Malutiberge se voorheuwels in Clarens geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit ...
One The Mews is 'n sonnige selfsorg-dorpshuis vir 4 gaste in Clarens, net 600 m van die middedorp af waar daar vers...
Neethlings Place is 'n groot, moderne dubbelverdieping-selfsorghuis wat pragtig in Clarens geleë is en op die berge...
Woodlands Retreat bied luukse selfsorgverblyf met kombuisies in Clarens. Dit is in 'n luisterryke tuin tussen wouda...
Paddocks 6 is in Clarens se Swartland geleë. Hierdie drieslaapkamerhuis met 2 badkamers is pragtig gemeubileer en i...
Clarens Butterfly Villa lê aan die voet van die Maluti- en Rooiberge in Clarens. Dié dorpie spog met welige bome en...
Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar m...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer