Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
Bladsy 8 - 79 lekke plekke om te bly
Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelder...
Eagle's Nest is in die idilliese kusdorpie De Kelders geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek vir die h...
De Kelders Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, wat reg oorkant die grotte en die strand ...
Colenso Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van De Kelders. Dit is net buite Gansbaai geleë e...
85 on De Villiers is in De Kelders geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. ...
Copina Holiday Home bied ruim selfsorgverblyf in De Kelders, Gansbaai, net 'n entjie vanaf die strand wat dit ideaa...
Seascape is 'n pragtige strandhuis met slaapplek vir 8 in De Kelders, en bied panoramiese see-uitsigte en moderne a...
Calamari Self-catering is 'n lieflike vakansie-eenheid in 'n gedeelte van die eienaar se huis in De Kelders, Gansba...
Bay Haven is ’n ruim selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die jaarlikse ve...
Kom en Geniet 222 Selfsorg is in Gansbaai, net 'n klein entjie se stap van die see af, geleë. Dié lieflike huis is...